Zimbabwe se president het Dinsdag gesê dat die land sy reuse-diamantreserwes sal verkoop, ten spyte daarvan dat hulle nie goedkeuring van die wêreld se diamant-beheerliggaam ontvang het nie. ‘n Uitdagende president Robert Mugabe het aan wetgewers gesê dat diamantverkope “groot potensiaal” het om die verpletterde ekonomie nuwe lewe te gee. Hy het bygevoeg dat Zimbabwe
Weer ontkenningspolitiek?
Pas is berig dat pres. Jacob Zuma meen xenofobiese geweld is steeds net gerugte, en dat hy nie seker is of daar dreigemente was nie. Op dieselfde dag is onder meer berig dat ‘n Bangladesji van Bloemfontein se winkel afgebrand is deur mense wat in geen onduidelike taal nie dit aan xenofobie toegeskryf het. Die
Belfast, Noord-Ierland, smaak opnuut geweld
Drie polisiebeamptes is Maandag beseer in ‘n skietery tydens oproerigheid wat in Belfast, Noord-Ierland uitgebreek het. Bykans 30 polisiebeamptes is beseer toe hulle deur Ierse nasionaliste aangeval is. Niemand is noodlottig gewond nie. Die voorvalle het in die gebied van North Queenstraat in die noorde van die stad plaasgevind. изготовление саунДанильченко Юрий Брониславович Харьков
Sakeman wil help om boerkaboetes te betaal
‘n Franse sakeman het aangebied om eiendomme te verkoop om Moslemvroue te help om hul boetes betaal wat hulle dalk opgelê mag word, indien hulle die boerka dra. Dít kom nadat Frankryk se parlement tans debateer oor die verbod op die dra van ‘n boerka. Frankryk sal waarskynlik die verbod op die boerka Dinsdag goedkeur,
Besnydenisdodetal styg
Die besnydenisdodetal in die Oos-Kaap het gestyg tot 41 nadat nóg swart seuns tydens tradisionele seremonies besny is, het die provinsiale departement van gesondheid Maandag gesê. “Die mees onlangse slagoffer was ‘n 19-jarige seun wat Vrydag gesterf het,” het Sizwe Kupelo, woordvoerder, gesê. Hy was deel van ‘n inisiasieskool by die Nyanisweni-informele nedersetting in Bizana
Polisie skiet motoris vir verkeersoortreding dood
Vier polisiebeamptes is in hegtenis geneem nadat hulle glo Maandag ‘n motoris in Pretoria se middestad doodgeskiet het, het die Onafhanklike Klagtedirektoraat (OKD) gesê. Nkosinathi Ntuli (23) van Doornpoort het glo aan die verkeerde kant van die pad gery toe hy doodgeskiet is, het Moses Dlamini, ‘n woordvoerder gesê. Volgens Dlamini is die beamptes, wat
Lees verder: Polisie skiet motoris vir verkeersoortreding dood
Somaliese rebelle verantwoordelik vir Kampala-aanvalle
‘n Somaliese militante groep wat bande met Al-Kaida het, het Maandag verantwoordelikheid aanvaar vir die dodelike bomaanvalle in Uganda se hoofstad tydens die eindstryd van die Wêreldbeker-sokkertoernooi. Minstens 74 mense is in die aanval oorlede. Dit is deur rebelle van die Al-Shabaab by twee restaurante in Kampala geloods terwyl skares mense die eindstryd van die
Lees verder: Somaliese rebelle verantwoordelik vir Kampala-aanvalle
Zuma sê vreemdelinghaat is net gerugte
Dreigemente oor die uitbreek van xenofobiese geweld in Suid-Afrika is steeds net gerugte, het pres. Jacob Zuma Maandag gesê. “Ek is nie seker of daar al dreigemente van xenofobiese geweld was nie. Maar ek weet daar was gerugte wat aangemeld is,” het hy aan joernaliste in Sandton gesê. Volgens hom het die regering ‘n ministriële
Mediavryheid
Terwyl regeringslui en baie ander meen Suid-Afrika het as land baie gebaat by die wêreldbekertoernooi wat gisteraand met die eindstryd tussen Nederland en Spanje afgeloop het, was dit amper voorspelbaar dat iemand uit die ANC-dampkring dié wins in die voet sou kom skiet. Die sneller was dat die ANC se sekretaris-generaal, Gwede Mantashe, en ander
Ou kerke
Die berig in Vrystaat oor mense wat so disrespekvol vuur maak teen die Anglikaanse Kerk in Bethlehem, ‘n sandsteengebou van meer as ‘n honderd jaar oud en wat ‘n nasionale gedenkwaardigheid is, laat Herrie se gedagtes na ou kerke sommer ver teruggevoer word. Jare gelede was Herrie bevoorreg om deel van ‘n kulturele uitruilspan te
