Wat is die verhouding tussen aardbewings en tsoenami’s?

‘n Groep wetenskaplikes meen hulle het nou bepaal hoekom sommige aardbewings tsoenami’s tot gevolg het, en ander nie. Dié vraag het veral ontstaan nadat twee van die grootste aangetekende aardbewings naby mekaar ontstaan het, en die een ‘n verwoestende tsoenami tot gevolg het, en die ander nie. Die eerste aardbewing, wat 9,1 op die Richterskaal

Lees verder: Wat is die verhouding tussen aardbewings en tsoenami’s?

‘Mbeki nooit verbied by SABC’

Die SABC het Sondag berigte dat die openbare uitsaaier televisie- en radiodekking van oudpres. Thabo Mbeki verbied het, as “vals” afgemaak. “Die SABC verwerp die artikel ‘SABC-nuusbaas Molefe verbied Mbeki’, wat in vandag se uitgawe van die Sunday Times verskyn het, met die veragting wat dit verdien,” het Kaizer Kganyago, ‘n woordvoerder, in ‘n verklaring

Lees verder: ‘Mbeki nooit verbied by SABC’

Twee bomontploffings ruk Kampala

Minstens 23 mense is Sondag dood ná ontploffings in twee restaurante in Kampala, die hoofstad van Uganda, terwyl skares besig was om die die finaal van die Wêreldbeker-Sokkertoernooi te volg, het die polisie gesê  Een van die ontploffings was in ‘n Ethiopiese restaurant in die suide van die hoofstad en die ander was by ‘n

Lees verder: Twee bomontploffings ruk Kampala

Man wat aansterk koelbloedig geskiet

‘n Man van Vanderbijlpark is Sondagoggend koelbloedig langs sy vrou in hul bed doodgeskiet deur twee swart rowers. Neels Jansen van Roodia-kleinhoewes het tuis aangesterk na ‘n breukoperasie, berig Beeld. Jansen is glo in die maag geskiet. Die boewe het haar belet om haar sterwende man by te staan. Jansen se vrou is op die

Lees verder: Man wat aansterk koelbloedig geskiet

Spanje is die nuwe SWB-kampioen

Spanje is die nuwe Wêreldbekersokkerkampioen. Dié land het die eindstryd gewen toe hulle Nederland in ekstra tyd met 1-0 by die Soccer City-stadion in Johannesburg geklop het.  Spanje, die Europese kampioene, was die gunstelinge om die toernooi in te palm. Alhoewel die wedstryd deur geel kaarte gekenmerk is – 12 van hulle – was dit

Lees verder: Spanje is die nuwe SWB-kampioen

Forlan is speler van die toernooi

Uruguay se doelskopper, Diego Forlan, het die Goue Bal-toekenning as speler van die toernooi gewen nadat hy vyf doele in sewe wedstryde tydens die Wêreldbekersokkertoernooi aangeteken het.  Uruguay het vierde geëindig nadat hulle Saterdag 3-2 teen Duitsland verloor het. Spanje het Nederland 1-0 gewen om Sondag die Wêreldbekertrofee by Soccer City in te palm. Duitsland

Lees verder: Forlan is speler van die toernooi

Oranje deurgeroes

Nederland en Spanje was tagtig jaar lank in ‘n oorlog gewikkel. Nou het dit Spanje 120 minute op die sokkerveld geneem om die manne van Oranje te klop, en as wêreldkampioene van die veld te stap. In ‘n taai wedstryd waarin beide spanne blapse na die doelhok gemaak het, het die Spanjaarde vlak voor die

Lees verder: Oranje deurgeroes

Tagtigjarige oorlog tussen Spanje en Nederland

In die aanloop tot die sokker-wêreldbekereindstryd tussen Spanje en Nederland word gereeld verwys na die tagtigjarige oorlog tussen Nederland en Spanje. Nederland het in wese eers in 1648 as ‘n deel van die vrede van Münster formele onafhanklikheid gekry, slegs enkele jare voor Jan van Riebeeck na die Kaap sou vertrek. Maar hoe het dit

Lees verder: Tagtigjarige oorlog tussen Spanje en Nederland

Rassisme en laster

In vandag se Rapport verskyn daar ‘n artikel deur ene Henry Cloete in Kaapstad wat beweer dat ek “die laaste rassis in Suid-Afrika” sou wees. Dít, na aanleiding van die Amerikaanse TV-program The Daily Show wat onlangs ‘n onderhoud met my kom voer het. Die onderhoudvoerder van The Daily Show was John Oliver. Hulle het

Lees verder: Rassisme en laster