‘n Ondersteuner van die Inkatha Vryheidsparty is Maandagmiddag buite die Ntuzuma-landdroshof in KwaZulu-Natal voor polisiebeamptes en televisie-kameras doodgeskiet. ‘n Raadslid van die IVP, Mdu Nkosi, sê die skote is afgevuur toe Siya Dlamini ‘n onderhoud buite die hof gevoer het in verband met ‘n ander voorval waarin ‘n ondersteuner van die party ook geskiet is.
Buitelander geskiet
‘n Man van Bangladesj is vermoedelik deur twee rowers buite sy winkel in Galeshewe, Kimberley, doodgeskiet, het die polisie in die Noord-Kaap gesê. Ao. Essie Esterhuizen het gesê die man was besig om sy winkel te sluit toe twee gewapende mans hom genader het. ‘n Struweling het ontstaan en die man is geskiet. Hy is
Malema moet grond teruggee
Julius Malema, eertydse leier van die ANC-jeugliga, moet sy al grond aan die Khoisan-gemeenskap teruggee, het AfriForum Jeug Dinsdag gesê. “Malema se voorouers het self suidwaarts getrek en sonder grond in Suid-Afrika aangekom,” het Charl Oberholzer, nasionale voorsitter van AfriForum Jeug, gesê. “Ons is daarom van mening dat Malema geen aanspraak kan maak op die
Giftige gas ontsnap by Kraft-fabriek
Ongeveer 1400 mense is ontruim uit hul huise in Duitsland, het die owerhede gesê Dinsdag, ná ‘n chemiese ongeluk by ‘n fabriek wat deur die Amerikaanse voedsel reus Kraft bestuur word, ‘n wolk van giftige gas veroorsaak het. Die ongeluk, in die klein dorpie van Bad Fallingbostel, naby Hanover in die noorde van Duitsland, het
Malema belowe bloedvergieting
Julius Malema, geskorste leier van die ANC-jeugliga, glo bloedvergieting kan help om grond en minerale in Suid-Afrika in die hande van armes te kry, volgens ‘n berig wat Dinsdag verskyn het. Malema was Saterdag in Harare om ‘n huwelikseremonie by te woon en Zanu-PF-jeuglede toe te spreek, het Zimbabwe se Herald Online berig. Hy het
EU stel nog sanksies teen Iran, Sirie in
Die Europese Unie se ministers van buitelandse sake het ingestem om sanksies teen Iran te verskerp, het Guido Westerwelle, Duitsland se minister van buitelandse sake, Maandag gesê. Swede is ongelukkig nadat Israel gesê het die land sal nie sanksies teen Iran instel nie. Swede het Israel se ambassadeur Maandag ingeroep om te verduidelik waarom ‘n
Man verdrink toe fratsgolf hom tref
‘n Man van Pretoria het Saterdag ten aanskoue van sy vrou verdrink nadat ‘n fratsgolf hom op ‘n strand in Amanzimtoti getref en die see ingetrek het. Die man en sy vrou was op die Pipeline-strand aan die Suidkus. Volgens kol. Jay Naicker, polisiewoordvoerder, het wyle Johannes le Roux (63) en vrou, Magdaline (57) Saterdag
Mans rand skoolseuns aan
Drie 14-jarige seuns is onlangs van die Moot in Pretoria deur twee onbekende mans in die Rietfontein-omgewing erg met gholfstokke aangerand. Volgens Edward Webb, een van die tieners se pa, het die twee mans blykbaar uit hul motor in Naudéstraat gespring nadat hulle en een van die tieners ‘n woordewisseling gehad het. Volgens Webb se
Fietsryers deur bye getakel
Die laaste van die nege fietsryers wat gister deur ‘n swerm bye aangeval is tydens die eerste been van die Bridge Cape Pioneer Fietswedren van Mosselbaai na Calitzdorp, is gisteraand uit die hospitaal ontslaan. Die fietryers is per helikopter na ‘n hospitaal in Oudsthoorn in die Klein Karoo geneem. Nog ‘n fietsryers is ook na
Krugerwildtuin-restaurante se personeel staak
Die personeel wat verantwoordelik is vir die bestuur van restaurante in die Krugerwildtuin, het begin staak, het ‘n woordvoerder gesê. “Al die kampe word daardeur geraak, behalwe Mopani en Punda Maria… in die noorde van die park,” het William Mabasa in ‘n verklaring gesê. Die personeellede behoort aan Compass Group. “… Ons is verseker dat
