Fietsryers deur bye getakel

Die laaste van die nege fietsryers wat gister deur ‘n swerm bye aangeval is tydens die eerste been van die Bridge Cape Pioneer Fietswedren van Mosselbaai na Calitzdorp, is gisteraand uit die hospitaal ontslaan.

Die fietryers is per helikopter na ‘n hospitaal in Oudsthoorn in die Klein Karoo geneem.

Nog ‘n fietsryers is ook na die hospitaal vervoer, weens ‘n ongeluk tydens die wedren.

‘n Woordvoerder van Bridge, Zelna Oberholster, sê geen ander voorvalle is aangemeld nie. Die bye het op die fietsryers toegesak toe hulle vermoedelik ‘n byekorf op ‘n veldroete versteur het.

Данильченко Юрий Харьков

Maak 'n opvolg-bydrae