President Mahmoud Ahmadinejad het lof ontvang van Iran se opposisiepolitici en erge kritiek van die konserwatiewe elemente nadat hy vir Barack Obama verlede week ‘n gelukwensingsbrief gestuur met sy oorwinning in die Amerikaanse verkiesing.
Lees verder: Ahmadinejad rig brief van gelukwensing aan Obama

NASA het gesê die Phoenix Marssending is oor.
‘n Groot veiling van meesterstukke het min kopers gehad, wat bevestig het dat die globale finansiële krisis die kunsmark hard getref het.