Eskom se plan om volgende jaar
’n tariefverhoging van 18% in te voer, gevolg deur ’n verhoging van 17% in 2009, is deur die sakegemeenskap en ander organisasies veroordeel. Die vakbond Cosatu, die Jong Kommuniste-liga en Verenigde Besigheid in Suid-Afrika het gister almal Eskom se plan veroordeel. Jacob Maroga, Eskom se uitvoerende hoof, het egter vroeër vandeesmaand aangekondig dat hy verwag dat Suid-Afrika se Nasionale Energiereguleerder die beplande verhoging sal goedkeur.Onverskillige moordenaars
Twee mans het onverskillig geluister toe ’n regter in die Pietermaritzburgse hoër hof hulle tot lewenslange gevangenisstraf gevonnis het vir die moorde op Elaine Anderson en Patricia Kippen. Sibusiso Duma, ’n 24-jarige huurmotoreienaar, en Simphiwe Khesi, sy 33-jarige bestuurder, het gesê dat hulle die moorde op 14 Oktober in Woodlands uitgevoer het as gevolg van die feit dat hulle ’n motor gesoek het om mee huis toe te gaan.
14,6m in Gauteng teen 2014
Die Gauteng-provinsie en veral Johannesburg kan verwag om ‘n bevolkingsgroei van 8% per jaar te handhaaf soos wat mense van oor die hele Afrika daarheen stroom. Teen 2014 gaan daar 14,6 miljoen mense in die provinsie wees. Hierdie syfer neem waarskynlik nie die beoogde afskaffing van visumvereistes vir Zimbabwiërs in ag nie.
‘Regstellende aksie nie te blameer’
Volgens adjunkpresident Phumzile Mlambo-Ngcuka is die huidige gebrek aan vaardighede in die land die gevolg van vinnige ekonomiese groei. Sy het geantwoord op ’n vraag wat Woensdag in die parlement deur die Demokratiese Alliansie (DA) aan haar gestel is. “Die persepsie dat regstellende aksie gelei het tot ’n groot verlies aan vaardighede vir die land word nie deur onlangse studies – wat deur gerespekteerde instellings uitgevoer is – ondersteun nie,” het sy gesê.
‘Indi?rs is gou om oor rassisme te kla’
Greg Chappell, voormalige krieketkaptein van Australië, glo dat hy die slagoffer van ’n rassistiese aanval was terwyl hy die Indiese span afgerig het. Die insident is egter deur die plaaslike krieketowerhede toegesmeer. Chappell maak hierdie aantyging in ’n dokumentêre rolprent oor sy twee jaar as afrigter van die Indiese span. Dit word volgende week op Australiese televisie vertoon, volgens ’n berig wat vandag in The Australian verskyn het.
‘Rape happens’
"This thing of rape," said Colonel Edmond Ngarambe, shifting uneasily on his wooden bench high in the mountains of the eastern Democratic Republic of Congo, "I can’t deny that happens. We are human beings. But it’s not just us. The Mai Mai, the government soldiers who are not paid, the Rastas do the same thing.
‘Riddled with corruption’
Widespread corruption and mismanagement are revealed in a confidential presidential audit in Sierra Leone exclusively obtained by the BBC. Newly-elected President Ernest Bai Koroma commissioned the report. It catalogues grave inadequacies in key areas such as health care, tax collection and the security services. And it provides a unique and searingly frank insight into the
Russia to explore Namibian oil
A Russian oil drilling company, Sintezneftgaz, is expected to start drilling for oil in Block 1711 in the Namibe Basin early next year. In an interview yesterday, Oil Commissioner, Immanuel Mulunga, said Sintezneftgaz is expected to start drilling in the first quarter of next year. This will be the sixteenth oil well to be drilled
ANC Gauteng Branches Opt for Zuma
THE majority of African National Congress (ANC) Gauteng branches have come out in support of Jacob Zuma in the party’s leadership race set to come to a head at its conference in 34 days. In Johannesburg, Gauteng’s most influential region, not a single branch voted in favour of President Thabo Mbeki’s bid for a third
Brain drain cannot be reversed
South Africa’s skills shortage has reached calamitous proportions, and the belief that expatriates will come home to reverse the situation is an illusion, a recruitment expert told a labour conference in Midrand. Gusti Coetzer, of Leaders Unlimited, said there was a world-wide shortage of talented people and South African recruiters were "fishing in the same
