Twee Peruviaanse mans word in Noorweë verhoor waar hulle daarvan verdink word dat hulle verskeie kilogram goud van die koning van die Ashantivolk in Ghana gesteel het. Die juweliersware wat op meer as ‘n miljoen rand geraam word, was in ‘n tas wat van Koning Otumfuo Osei Tutu se afvaardiging gesteel is terwyl hy gewag
Malema se plaas genasionaliseer
Julius Malema se plaas is genasionaliseer. Die batebeslagleggingseenheid het gister beslag gelê op sy plaas in Limpopo nadat hy versuim het om ‘n Pretoriase hooggeregshofbevel aan die SAID in Desember teen te staan. Volgens die Nasionale Vervolgingsgesag se woordvoerder, is so ‘n verklaringsbevel Maandag verleen. Die geregistreerde eienaar is Gwama Properties, ‘n sakeonderneming van die
Strenger anti-rookmaatreëls
Die regering sal dié week strenger regulasies vir rokers bekendmaak, het Aaron Motsoaledi, minister van gesondheid, gesê. “Die nuwe regulasies sal onder meer die rook van tabak buite geboue verbied,” het hy op ‘n vergadering van die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) oor risikofaktore vir nie-oordraagbare siektes in Boksburg gesê. Motsoaledi het gesê rokers wat buite geboue staan,
Waarom het die Disqus-kommentaar verdwyn?
Die rede waarom ek PRAAG lees het verdwyn. Disqus! Die “comments” op die nuus was waarom ek jul webblad besoek het. Laat my asseblief weet of die funksie gaan terugkom – of nie. Groetnis Rifrug
Miljoene misdade word nooit aangemeld nie
Meer as 3,3 miljoen misdade word elke jaar gepleeg, maar slegs die helfte daarvan word aangemeld, het ‘n opname deur die Suid-Afrikaanse Instituut vir Rasseverhoudinge (SAIRR) aangetoon. Die SAIRR het gesê volgens inligting van Statistiek Suid-Afrika is sowat 1,7 miljoen (52%) nie in 2011 by die polisie aangemeld nie. “Die syfers sluit in 82 000
Diplomaat wat vrou slaan, agter tralies
‘n Japannese diplomaat wat in Kalifornië woon, is tot een jaar tronkstraf gevonnis omdat hy sy vrou mishandel het. Hy sal in Mei die vonnis begin uitdien. Yoshiaki Nagaya, vise-konsul by Japan se konsulaat in San Francisco, sal ‘n minimum van ses maande by ‘n tronk in San Mateo uitdien, het die San Francisco Chronicle
Staatsdepartemente betaal nie dienstegelde in Matlosana nie
Plaaslike regering in Suid-Afrika is besig om in duie te stort. Agterstallige dienstegelde van munisipaliteite beloop al R86 miljard. Ek het reeds in 1997 gewaarsku dat die regeringsvlak wat gaan inplof, plaaslike regering gaan wees omdat dienstegelde nie betaal word nie. Dit is nou 16 jaar later en dit is besig om te gebeur. Behalwe
Lees verder: Staatsdepartemente betaal nie dienstegelde in Matlosana nie
Arbeidsonrus, goedkoop krag voed kragkrisis
Hilary Joffe, woordvoerder van Eskom, sê daar is ‘n gebrek aan reserwekrag en Eskom sukkel om in die elektrisiteitsvraag te voorsien. Daar is tans net 49 dae se steenkoolvoorraad oor. Werkers by Exxaro, die land se naasgrootste steenkoolprodusent, staak ook tans. ‘n Koeberg-eenheid is reeds weke lank buite werking weens ‘n tegniese probleem en kragdrade
China se wapenuitvoere klim
China het Brittanje verbygesteek as die wêreld se vyfde grootste uitvoerder van wapens, het ‘n Sweedse dinkskrum Maandag gesê. China se wapenuitvoere het met 162% gestyg in die vyf jaar van 2008-2012, vergeleke met die vorige vyf jaar, het die Sweedse Internasionale Instituut vir Vredesnavorsing (Sipri) in sy verslag gesê. Dit beteken China se aandeel
Toordokter kook boer
‘n Toordokter van Lesotho was druk besig om liggaamsdele van ‘n boer te kook toe hy in hegtenis geneem is, het die Vrystaatse hooggeregshof gehoor. Die verhoor van Moeketsi Hopolong Mokoena (34) is Maandag voor regter A. Kruger tot 22 April uitgestel, berig die Volksblad. Luidens die klagstaat teen hom was hy besig om liggaamsdele
