Om ‘n flater met nog ‘n flater te probeer toesmeer

Afriforum het pas ‘n peiling op die UV se kampus gedoen oor die universiteitsowerhede se besluit om God uit die leuse weg te laat. Sowat 93 % van die studente, wit en swart, wat aan die peiling deelgeneem het, het aangedui dat hulle teen die besluit gekant is. Dit plaas ‘n vraagteken oor die UV-bestuur

Lees verder: Om ‘n flater met nog ‘n flater te probeer toesmeer

Wat van ‘n leuenverklikkertoets?

SARS het onlangs ‘n televisie-advertensieveldtog gehad wat wys hoe mense met ‘n leuenverklikker getoets word, en al die vrae eerlik antwoord, totdat hulle gevra word of hulle eerlik was op hulle belastingopgawes. Van die vrae wat gevra was, is onder andere of jy al ooit bedrog gepleeg het, of oneerlik was. Maar natuurlik, as die

Lees verder: Wat van ‘n leuenverklikkertoets?

ANC verloor byna 40 wyke

Die ANC het die afgelope vier jaar 38 munisipale wyke verloor, en die DA het 24 wyke bygekry. Die inligting is vervat in die Suid-Afrikaanse Instituut vir Rasseverhoudings se jaarliks opname. Tussen die vorige plaaslike regeringsverkiesings in 2006 en die einde van Augustus verlede jaar het die ANC 306 wyke behou, 17 bygekry en 55

Lees verder: ANC verloor byna 40 wyke

Tronknaamsveranderings ‘sielkundig’

Die departement van korrektiewe dienste het Maandag te kenne gegee dat die herbenaming van tronke nie ‘n mors van geld is nie. Elf tronke sal van naam verander, het minister van korrektiewe dienste, Nosiviwe Mapisa-Nqakula, Sondag mbv koerantadvertensies aangekondig. Die tronke is Pollsmoor, Goodwood, Barberton, Modimolle, Johannesburg, Pretoria-Sentraal, Leeuwkop, Modderbee, St. Albans, Kroonstad en die

Lees verder: Tronknaamsveranderings ‘sielkundig’

Maas ontken dat daar volksmoord plaasvind

Deon Maas het ‘n bedekte aanval teen Afrikaners wat wil optree teen die voortslepende volksmoord geloods tydens ‘n onderhoud met die Daily Maverick. Hy het die dagblad Beeld daarvan beskuldig dat hulle polarisasie aanwakker deur die lot van slegs wit slagoffers te belig. Hy het gesê die dood van swartes traak die koerant nie. “Om

Lees verder: Maas ontken dat daar volksmoord plaasvind

Stabiliteit deur realiteit in Libanon

Terwyl staatkundige rustigheid op die oog af na Libanon terugkeer, is daar steeds ‘n donker terreurwolk wat oor die land hang. Die rede vir hierdie donker wolk is dat die nuwe regering deur Hisbollah gesteun word. Die VSA en sy bondgenote beskou Hisbollah as terreurorganisasie, en sanksies geld teen die organisasie en sy ondersteuners. Die

Lees verder: Stabiliteit deur realiteit in Libanon

Uitnodiging aan Praag-deelnemers oor die Volksverkiesing

Die Afrikaner het nie meer tyd of geleentheid om na alternatiewe te soek om op die Vryheidspad te vertrek nie. As ons eers na al die leunstoelplanmakers se planne en voorstelle moet luister, gaan ons huidige geslag al oorlede wees, voordat daar iets gebeur. Die juridiese agrumente waaronder die VVK begin is, en waaronder dit

Lees verder: Uitnodiging aan Praag-deelnemers oor die Volksverkiesing

Vasberandenheid sal terreur stuit

President Nicolas Sarkozy het Maandag verklaar dat die Franse gyselaars wat deur Al-Kaïda vermoor is, sy land se vasberadenheid om terrorisme te bestry, versterk het. Sarkozy het ‘n gefaalde reddingspoging vir die twee gyselaars verdedig. “Frankryk se standpunt is dat, wanneer ons deur terreur in die gesig gestaar word, daar net magsvertoon kan wees, anders

Lees verder: Vasberandenheid sal terreur stuit