’n DA-raadslid van die Kaapse metro, Pat Hill, bevind hom midde-in ’n Boerehaatherrie rondom ’n sms wat Saterdag vanaf sy selfoon uitgestuur is waarin hy praat van Helen Zille se verkiesing as “die finale spyker in die Afrikanerdoodskis”.

Besigheid teen misdaad is die naam van ‘n organisasie (Business Against Crime- www.bac.org.za) wat in 1996 op versoek van oudpresident Mandela tot stand gekom het.

Immigrante wat desperaat is om aan oorlog en ekonomiese ellende in die res van Afrika te ontsnap, steek ons grense die afgelope paar jaar in hulle miljoene oor.
Niemand is seker presies hoeveel onwettige immigrante hulle tans in Suid-Afrika bevind nie. Volgens die Human Rights Watch, wat in New York gebaseer is, is daar tans sowat 140 000 amptelike asielsoekers – net van Zimbabwe, die Ivoorkus, Rwanda en omstreke – hier teenwoordig. By die Lindela-vlugtelingsentrum buite Johannesburg word sowat 1000 Zimbabwiërs weekliks gedeporteer. Die Zimbabwiese reserwebank het verlede jaar die aantal Zimbabwiese immigrante in Suid-Afrika op ten minste drie miljoen geskat. Met ’n inflasiekoers van 2 200% gaan die stroom van vlugtelinge uit Mugabe se chaotiese land beslis net vermeerder.

Koningin Elizabeth II het Donderdag in Richmond, Virginia, gesê dat sy die lyding wat swartes en Indiane deurgemaak het met die totstandkoming van die Britse nedersetting in Jamestown 400 jaar gelede erken. Sy is op ‘n weeklange besoek aan die VSA en sy het die Parlement van Virginia toegespreek. Vyftig jaar gelede, tydens die 350-jarige vieringe, was die klem gelê op die aard van die 104 wit Europese setlaars. Só onthou Elizabeth die verrigtinge van 1957 waar sy ook teenwoordig was.