Na ‘n Gallup-peiling Maandag aan pres. Barack Obama ‘n 47 % druipsyfer, die laagste sedert hy president geword het, besorg het, het Robert Gibbs, die Wit Huis se perssekretaris lippie getrek en gesê selfs ‘n sesjarige met ‘n vetkryt kan Gallup dit nadoen. Hy het ook aangetoon dat hy hom weinig aan die peilings se
Lees verder: Gallup en Wit Huis knor vir mekaar oor Obama se gewildheid
