Die Suid-Afrikaanse polisie het Julius Malema verhoed om ‘n byeenkoms van stakende mynwerkers Maandag toe te spreek, nadat president Jacob Zuma gewaarsku het dat die land nie ‘n resessie kan bekostig wens stakings nie. Die polisie het Julius Malema, geskorste leier van die ANC se jeugliga, met vier Nyala-polisievoertuie en ‘n helikopter tot by die
Tweederdes het nie vaagste benul van hidro-breking
Soveel as tweederdes van Suid-Afrikaners het nie die vaagste benul oor wat hidrouliese breking behels nie, het Pondering Panda, ‘n verbruikersmaatskappy, bevind. Dít kom nadat ‘n opname gedoen is kort nadat die regering ‘n moratorium op hidrouliese breking in die Karoo opgehef het. “Uit die mense wat beweer hulle het al van hidrouliese breking gehoor,
Lees verder: Tweederdes het nie vaagste benul van hidro-breking
Amerikaners uit Tunisië ontruim
Sowat 100 Amerikaanse burgers is uit Tunisië ontruim ná ‘n aanval op die Amerikaanse ambassade waarin vier mense dood is. “Die Amerikaanse burgers is Sondag ontruim,” het ‘n diplomatieke bron aan AFP gesê. Washington het nie-noodsaaklike diplomatieke personeellede en hul familielede beveel om Soedan en Tunisië te verlaat nadat geweldadige betogings dié lande getref het,
Lonmin sluit skag, kanselleer arbeidskontrak
Lonmin sal voortaan slegs instandhoudingswerk by sy K4-skag doen en het ‘n kontrak met Murray & Roberts, wat aan sowat 1 200 arbeiders werk verskaf, beëindig, het die maatskappy Maandag gesê. ‘n Staking by dié myn duur steeds voort. Die maatskappy sê hy het op 26 Julie reeds aangekondig dat hy in die lig van
Palestynse ambassadeur na SA oorlede
Namens van die regering en die mense van Suid-Afrika, het president Jacob Zuma ‘n boodskap van meegevoel aan die regering en die mense van Palestina gestuur, na aanleiding van die afsterwe van die Palestynse ambassadeur in Suid-Afrika, Ali Halimeh. Ambassadeur Halimeh is Sondag in Pretoria oorlede. President Zuma het gesê: “Die Suid-Afrikaanse regering het met
Carlton-sentrum bomplanter pleeg selfmoord
‘n Aktivis wat in 1977 ‘n bom by die Carlton-sentrum in Johannesburg geplant het, het selfmoord gepleeg, het The Star Maandag berig. Issac Mohlolo Siko, 63, is Donderdag by sy huis in Hammanskraal deur ‘n werker dood aangetref met ‘n skietwond in sy kop. Die werker was in die huis besig toe sy die skoot
VSA tree in tussen Japan en China om temperatuur op te jaag
‘n Territoriale dispuut tussen China en Japan kan ‘n vonk wees wat sal lei na “gewelddadige konflik,” het die Amerikaanse Sekretaris van Verdediging, Leon Panetta gesê. Die VSA het ook ‘n missielafweerverdrag met Tokio onderteken tot die ergernis van Beijing. “Ek is bekommerd dat wanneer hierdie lande betrokke raak in ‘n woordestryd van een of
Lees verder: VSA tree in tussen Japan en China om temperatuur op te jaag
Is die skietslagoffer André Jordaan net gelos om dood te gaan by Baragwanath-hospitaal?
Die blanke Afrikanerslagoffer van die jongste skietery in Muldersdrift, André Jordaan (50), is na Baragwanath-hospitaal vervoer, maar daar is nie op hom geopereer nie, in weerwil van die sewe koeëls in sy liggaam. Nadat hy Donderdagaand deur ‘n swerwende bende swart rowers geskiet is, het die hospitaal in Soweto belowe om teen Vrydagoggend ‘n noodoperasie
Lees verder: Is die skietslagoffer André Jordaan net gelos om dood te gaan by Baragwanath-hospitaal?
Die kern van die kernkwessie
Dat die spanning opbou in die Midde-Ooste is nie te betwyfel nie. Beide die VSA, Brittanje en Frankryk, asook Saoedi-Arabië beman die oorlogsteater van Iran vir die jongste opvoering van oefeninge wat daarop gemik is om die Straat van Hormoez te beskerm. As dié seestraat gesluit moet word, is dit nag vir die wêreldekonomie, aangesien
Geen DNS-skakel na Assange in kondoom nie
‘n Kondoom wat aan die Sweedse polisie gegee deur een van Julian Assange se beskuldigers bevat nie die WikiLeaks-stigter se DNS nie, het forensiese wetenskaplikes bevind. Assange se prokureurs het aan die lig gebring dat die geskeurde kondoom, wat ondersoek is deur die personeel by twee forensiese laboratoriums, nie afdoende bewys bevat dat Assange dit
