BP-olielek grootste ooit

BP het Dinsdag toerusting getoets wat die beskadigde olieput in die Golf van Mexiko permanent kan verseël. Terwyl ingenieurs besig was om die laaste tegniese probleme voor die operasie op te los, het hersiene syfers van die Amerikaanse regering getoon dat sowat 5 miljoen vate olie uitgesek het voordat die olieput in die middel van

Lees verder: BP-olielek grootste ooit

Selebi-vonnis verwelkom

“Die Vryheidsfront Plus verwelkom die vonnis van 15 jaar vir Jackie Selebi. Die vonnis stuur ‘n sterk boodskap en dien as waarskuwing aan amptenare, selfs in die hoogste pos, dat korrupsie gestraf sal word. Die skuldigbevinding en vonnis van Selebi bly steeds ‘n verleentheid en skaad die beeld van Suid-Afrika. Dit is ook ‘n verleentheid

Lees verder: Selebi-vonnis verwelkom

Na die hel met wittes, sê Bob

President Robert Mugabe van Zimbabwe het Europeërs en Amerikaners Sondag tot die hel verdoem.  Hy het op die staatsbegrafnis van sy suster, Sabina Mugabe, 80, in die helde-akker net buite die hoofstad gepraat. “Ons sê na die hel, hel, hel met hulle. Hulle (Europa en die VSA) sal nie vir ons besluit wie Zimbabwe lei

Lees verder: Na die hel met wittes, sê Bob

Tweede ontgroeningsvideo maak opslae op Kovsie-kampus

‘n Tweede ontgroeningsvideo het aan die Universiteit van die Vrystaat opgeduik, hierdie keer met wit studente as die “slagoffers”. Dit toon vier wit studente by die oorwegend swart Villa Bravado-manskoshuis op wie water gegooi word. Hulle word aangesê om op een been te staan en later as vloerlappe deur swart studente op die vloer rondgetrek.

Lees verder: Tweede ontgroeningsvideo maak opslae op Kovsie-kampus

Kinderpornografie neem toe

Die verspreiding van kinderpornografie as gevolg van tegnologie en die internet groei vinniger as wat dit gekeer kan word, het die Amerikaanse departement van justisie Maandag in ‘n verslag gesê. Volgens die prokureur-generaal Eric Holder het die verspreiding an kinderpornografie, die hoeveelheid foto’s wat aanlyn gestuur word en geweld teen kinder-slagoffers toegeneem. “Tragies genoeg is

Lees verder: Kinderpornografie neem toe