Die VF+ Studente hou vandag ‘n verkiesing op die kampus van die UP. Stembriewe sal in die klas uitgedeel word wat ‘n paar kort vrae rondom Malema bevat. Die opskrif van die stembrief lui “Dilemma Malema”. Die stempunt sal in die Piazza wees waar studente se gevoel rondom Julius nagevors sal word. Dawie Diamond, VF+
Blatter se gunstelingspan
справка в бассейнОлександр Васильович Фільчаков
Inheemse tale se stryd
Hoe nader ‘n verkiesing word, hoe belangriker word die handhawing van die ander tien amptelike tale se status. Skielik praat ministers wat voorheen nooit ‘n woord in Afrikaans gesprak het nie, met wisselende mates van vermoë die taal op TV. Verder van ‘n verkiesing, en Afrikaans moes hom na die grondwethof wen om die regering
ET-ondersoeker wat vas vir geweld is, bevorder
Die ondersoekbeampte in die Eugene Terre’Blanche-moordsaak is van kaptein tot luitenant-kolonel bevorder nadat hy kort gelede aanvanklik in hegtenis geneem is weens aanranding met die opset om ernstig te beseer. Die NVG, die nasionale vervolgingsgesag, het opdrag gegee dat die arrestasies uitgevoer word. Kapt. Tsletsi Mano, bevelvoerder van die eenheid teen ernstige geweldmisdrywe in Noordwes,
Polisierekenaars gesteel
Daar is Woensdag by die Suid-Afrikaanse Polisiediens se speurtak in Virginia ingebreek en twee rekenaars waarop saak-inligting gestoor was, is gesteel. “Lt. Kol. Dingindawo Motaung, die bevelvoerder vir die tak se eenheid, was verbaas toe hy Woensdagoggend 6:45 aanmeld vir diens en vind dat daar ingebreek is,” het polisie van die Vrystaat in ‘n verklaring
80 Taxi’s onpadwaardig in Pretoria
Daar is beslag gelê op sowat 80 minibus-taxi’s in Pretoria wat Woensdag as onpadwaardig verklaar is, het die Gautengse woordvoerder van gemeenskapsveiligheid gesê. “Al die taxi’s wat onpadwaardig is, is tydelik geskors en moet binne die volgende 14 dae hul taxi’s by die Ipeleng-toetssentrum gaan toets.” “Hulle mag ook slegs weer na die strate terugkeer
Agtjarige seun oorleef Libiese lugramp
‘n Libiese vliegtuig uit Suid-Afrika het Woensdag gedisintegreer na landing op die lughawe van Tripoli. Van die passasiers is 103 mense oorlede, maar ‘n agt-jaar-oue seuntjie, die enigste oorlewende, is ‘n wonderwerk het amptenare gesê. Die Libiese Minister van Vervoer, Mohammed Ali Zidan, het gesê dat burgers van nege lande gesneuwel het, waarvan ‘n volle
‘Geweld teen buitelanders ná WB’
Twee jaar ná die aanvalle op buitelanders wat 62 mense dood gelaat het en oor die 100 000 vir hul lewens laat vlug het, het ‘n vlugtelingnavorsingsgroep gewaarsku dat xenofobiese geweld weer sal opvlam na die Wêreldbekersokkertoernooi. Duncan Breen, woordvoerder van die Konsortium vir vlugtelinge en migrante in Suid-Afrika, het gister gesê: “Ons moet dit
Europa voor die afgrond
best 10 online gamesЛобановский
Koerantredakteur vas vir rol in volksmoord
Die voormalige besturende redakteur van ‘n Rwandese koerant is met lewenslange tronkstraf gevonnis nadat hy ‘n aktiewe rol gespeel het in die aanhitsing van Rwanda se volksmoord in 1994. Bernard Hategekimana, bekend as Mukingo, het artikels kort voor die volksmoord begin het, gepubliseer wat “duidelik die Hutu’s aangehits het om die Tutsi’s te vermoor,” het
