SARS het onlangs ‘n televisie-advertensieveldtog gehad wat wys hoe mense met ‘n leuenverklikker getoets word, en al die vrae eerlik antwoord, totdat hulle gevra word of hulle eerlik was op hulle belastingopgawes. Van die vrae wat gevra was, is onder andere of jy al ooit bedrog gepleeg het, of oneerlik was. Maar natuurlik, as die
Die morele Afrikaner
Die opstel wat hier volg is die voetstuk vir die artikel: In die naam van die Afrikaner: Vryheid en Geregtigheid. Om realisties die Afrikaner se vryheidstryd te bevorder is daar ‘n holistiese benadering nodig. Dus, met dié opvatting in gedagte laat ons begin. Dit is net so bietjie meer as ‘n 100 jaar terug dat
ANC verloor byna 40 wyke
Die ANC het die afgelope vier jaar 38 munisipale wyke verloor, en die DA het 24 wyke bygekry. Die inligting is vervat in die Suid-Afrikaanse Instituut vir Rasseverhoudings se jaarliks opname. Tussen die vorige plaaslike regeringsverkiesings in 2006 en die einde van Augustus verlede jaar het die ANC 306 wyke behou, 17 bygekry en 55
Tronknaamsveranderings ‘sielkundig’
Die departement van korrektiewe dienste het Maandag te kenne gegee dat die herbenaming van tronke nie ‘n mors van geld is nie. Elf tronke sal van naam verander, het minister van korrektiewe dienste, Nosiviwe Mapisa-Nqakula, Sondag mbv koerantadvertensies aangekondig. Die tronke is Pollsmoor, Goodwood, Barberton, Modimolle, Johannesburg, Pretoria-Sentraal, Leeuwkop, Modderbee, St. Albans, Kroonstad en die
Maas ontken dat daar volksmoord plaasvind
Deon Maas het ‘n bedekte aanval teen Afrikaners wat wil optree teen die voortslepende volksmoord geloods tydens ‘n onderhoud met die Daily Maverick. Hy het die dagblad Beeld daarvan beskuldig dat hulle polarisasie aanwakker deur die lot van slegs wit slagoffers te belig. Hy het gesê die dood van swartes traak die koerant nie. “Om
Met liefde, uit die Karoo
Soos baie ander Blikore is die Ore die vakansie ook bietjie Kaap toe – Onrus toe – om langs die groot dam te gaan voetjies hang. Die voete, het dit geblyk, was nodig om anker in die sand te slaan want die wind het woes gewaai – dit reën mos in die binneland. Mev. Oor
Stabiliteit deur realiteit in Libanon
Terwyl staatkundige rustigheid op die oog af na Libanon terugkeer, is daar steeds ‘n donker terreurwolk wat oor die land hang. Die rede vir hierdie donker wolk is dat die nuwe regering deur Hisbollah gesteun word. Die VSA en sy bondgenote beskou Hisbollah as terreurorganisasie, en sanksies geld teen die organisasie en sy ondersteuners. Die
Uitnodiging aan Praag-deelnemers oor die Volksverkiesing
Die Afrikaner het nie meer tyd of geleentheid om na alternatiewe te soek om op die Vryheidspad te vertrek nie. As ons eers na al die leunstoelplanmakers se planne en voorstelle moet luister, gaan ons huidige geslag al oorlede wees, voordat daar iets gebeur. Die juridiese agrumente waaronder die VVK begin is, en waaronder dit
Lees verder: Uitnodiging aan Praag-deelnemers oor die Volksverkiesing
Vasberandenheid sal terreur stuit
President Nicolas Sarkozy het Maandag verklaar dat die Franse gyselaars wat deur Al-Kaïda vermoor is, sy land se vasberadenheid om terrorisme te bestry, versterk het. Sarkozy het ‘n gefaalde reddingspoging vir die twee gyselaars verdedig. “Frankryk se standpunt is dat, wanneer ons deur terreur in die gesig gestaar word, daar net magsvertoon kan wees, anders
Russe was glo gewaarsku
Russiese veiligheidsdienste het glo waarskuwings ontvang oor ‘n aanval wat op ‘n Moskouse lughawe beplan word. Berigte oor ‘n ontploffing by die Domodedovo-lughawe, waarin minstens 35 mense gedood is, lui dat die veiligheidsdienste ingelig was omtrent die bedreiging. Die ontploffing van Maandagmiddag word as ‘n selfmoordbomaanval beskou. “Die geheime diens het inligting ontvang dat ‘n
