Focus trek nuwe baadjie aan!

Ford Suid-Afrika het besluit om vir die Ford Focus-reeks ‘n nuwe baadjie aan te trek. Die veranderings is klein maar maak ‘n groot verskil aan die reeks. Behalwe dat van die modelle nou eintlik goedkoper is as verlede maand, is daar ook ‘n paar kosmetiese veranderings aan sekere modelle. Die Ambiente-model wat die intreemodel is,

Lees verder: Focus trek nuwe baadjie aan!

Zuma vra dat Zim-sanksies opgehef word

Pres. Zuma gaan Europese leiers Dinsdag in België versoek om sanksies teen Zimbabwe op te hef. Die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap (SAOG) moet verseker dat die ooreenkoms wat in 2008 tussen twee strydende partye in Zimbabwe gesluit is, toegepas word. Zuma tree as afgevaardigde op. Hy sal met José Manuel Barroso, president van die Europese Kommissie, en

Lees verder: Zuma vra dat Zim-sanksies opgehef word

Media bedreig demokrasie

Die gedrukte media in Suid-Afrika is ‘n bedreiging vir demokrasie, het die minister vir hoër onderwys, dr. Blade Nzimande, luidens ‘n berig wat Dinsdag gepubliseer is, gesê. “Ons het ‘n groot liberale aanval op ons demokrasie… die gedrukte media is die groot skuldige van hierdie liberale denke,” het Nzimande gesê by Nehawu, vakbond vir onderwysers

Lees verder: Media bedreig demokrasie

ANC-regering het verouderde denke oor minderhede

“Die Suid-Afrikaanse regering het verouderde denke oor minderhede en is besig om al verder agter te raak by die nuutste ontwikkelinge op hierdie gebied,” het dr. Pieter Mulder, VF Plus-leier, gesê tydens ‘n besoek aan Genève, Switserland. Dr. Mulder het daar ‘n UNPO (Unrepresented Nations and Peoples Organization) vergadering oor minderheidsregte bygewoon asook sittings van

Lees verder: ANC-regering het verouderde denke oor minderhede

Ly die Afrikaner aan Swartdoodsindroom?

Die optrede en reaksie van sommige Afrikanergroepe op die bedreiging vir ons voortbestaan, vergelyk kommerwekkend baie met die reaksie van mense in Europa ten tyde van die Swartdood. In die eerste helfte van die veertiende eeu, het die Swartdood, of Buboniese Plaag oor Eurasië, en veral Europa gespoel, en binne ‘n paar maande is ongeveer

Lees verder: Ly die Afrikaner aan Swartdoodsindroom?

‘n Goeie en gepaste grondwet

Pas het ‘n belangrike ANC-kongres afgeloop. Die verrigtinge het die media ‘n week lank totaal oorheers, in der mate dat belangrike nuusgebeurtenisse uit die openbare oog gebly het. ‘n Uiters belangrike brief wat die gesaghebbende internasionale Verslaggewers Sonder Grense aan die ANC gerig, en gemaan het om te herbesin oor mediaplanne, is feitlik volstrek deur

Lees verder: ‘n Goeie en gepaste grondwet

Vierde boer naby Clarens aangeval

Die Volksblad berig dat die vierde boer sedert Julie in die Clarens-omgewing aangeval is. Mnr. Eddie Cressy (65) is deur vier swartes, vermoedelik van Lesotho, op sy plaas Beginsel op Erfenisdag oorval. ‘n Woordvoerder vir die polisie Majang Mosupa het gesê een van die swartes het ‘n saag teen Cressy se keel gedruk terwyl ‘n

Lees verder: Vierde boer naby Clarens aangeval

Verdien Suid-Afrikaanse media hul mediavryheid?

Om hierdie artikel te skryf, is soos om met die hande agter die rug vasgemaak te skryf omdat ek nie ‘n vertrouensposisie met ‘n paar mense wil skend nie. Ek vra dus by voorbaat verskoning vir vaaghede as dit by sekere “bewyslasse” kom. Dié verhaal het hom Donderdagmiddag begin ontvou. Ek het gewag vir die

Lees verder: Verdien Suid-Afrikaanse media hul mediavryheid?