Intussen het ‘n nuwe trek die Oranje oorgetrek, dié van Gerrit Maritz uit Graaff-Reinet. Hy was ‘n wamaker en een van die rykste manne daar. Maritz het grond besit en as regsagent opgetree. Met sewe spoggerige waens, blou geverf en met ‘n mooier fatsoen as die gewone, het hy op trek gegaan. Hy het heelwat
Julias kan sorg vir Naspers se Marthinus-oomblik
Tim du Plessis keer terug van sy sabbatsverlof en met die intrapslag in Beeld beweer hy dat daar “wedergebore rassiste… (bestaan) wat deesdae danksy die internet ’n stem en ’n kanaal het”. Dit het my terstond baie nuuskierig gemaak oor wie hierdie internetrassiste kan wees? So pas het ek vanmôre in die oggendverkeer ‘n pap
Lees verder: Julias kan sorg vir Naspers se Marthinus-oomblik
Grond: Vermorsing moet bereken word
Delhi, Indië se lewendige hoofstad, bied ‘n menigte kulinêre opsies om die stad en sy verskeidenheid van besoekende toeriste, diplomate en sakeleiers goed te voed. Maar agter hierdie oënskynlike kulinêre voorspoed lê stygende voedselonsekerheid. Voedsel-verwante inflasie in Indië was reeds bo 18 persent in Desember, wat straatprotes oor hoë uiepryse laat ontvlam het. Selfs beskeie
Watter netwerk?
In ‘n post-revolusionêre Egipte, waar hoop en verwarring daagliks in botsing is om ‘n nuwe samelewing te bou, het godsdiens as ‘n kragtige politieke krag na vore getree. Die opstand van Tahrirplein wat deur sekulêre ideale ontbrand het, en gespog het met moderne tegnologiese onderskraging deur Twitter en Facebook, is deur ‘n baie ou godsdiens
Rassistiese baniere van Obama by kampus
Kampuspolisie by die Universiteit van Kentucky in die VSA het ‘n ondersoek geloods na twee voorvalle waarin ‘n banier opgehang is waarop rassistiese verwysings na president Barack Obama voorgekom het. Polisiewoordvoerder Jay Blanton sê ‘n professor het die eerste een op 15 Maart op ‘n deur van die UK School of Law gevind en dit
Japan: Bestralingsvlakke 10 000 keer hoër
Werkers wat brandwonde opgedoen het terwyl hulle probeer het om een van die Fukushima-reaktors te verkoel, is aan bestralingsvlakke blootgestel wat 10 000 keer hoër is as wat aanvanklik gemeen is. Aanduidings is dat ‘n belangrike beskermingskapsule vir kernbrandstof by die kernaanleg moontlik gebars het. Dit kan ‘n groot terugslag beteken ten spyte van moeilike
DA kan nie alleen wen in Pretoria
Die Vryheidsfront Plus in Pretoria het gesê dat geen enkele opposisieparty die ANC alleen kan wen in die komende munisipale verkiesing nie, maar dat dit wel moontlik is vir ‘n koalisie van partye om die verkiesing te wen. Die VF Plus het gereageer op aansprake deur die DA in die Tshwane-metroraad dat hulle die verkiesing
China eis skietstilstand in Libië
China eis dat ‘n onmiddelike skietstilstand in Libië uitgeroep word en dat ‘n skikking deur onderhandeling gevind word. China het gewaarsku dat indien die geweld aanhou dit omliggende lande kan destabiliseer. “Ons glo dat die doel van die Verenigde Nasies se Veiligheidsraad se resolusie is om humanitêre doelwitte te beskerm en nie ‘n groter humanitêre
Man sterf na petrolbomaanval
Die bestuurder van die Kranskop-vulstasie teen die N1-hoofweg naby Nylstroom in Limpopo het Donderdag gesterf nadat ‘n beswaarde petroljoggie ‘n petrolbom in sy kantoor gegooi het. Jaco Rossouw (34), ‘n mede-eienaar van die vulstasie, is op 6 Maart in die Muelmed-hospitaal in Pretoria opgneem nadat hy 95% brandwonde opgedoen het. Die petroljoggie het die petrolbom
Verstaatliking van die Onderwys
Prof Deon Geldenhuys maak ‘n saak in Beeld (2011-03-25) uit met goeie argumente waarom Afrikaners toenemend die Universiteit van Johannesburg ter syde stel en elders akademiese tuistes probeer vind. Die hele debat is egter mosterd na die maal. Toe die 1996-grondwet in artikel 29 ‘n onderskeid maak tussen openbare/staatlike onderwysinstellinge en die reg op onderwysinstellinge
