Bank van Japan verminder rentekoers na 0,1 persent

Die Bank van Japan het Vrydag gesê dat hy sy rentekoers gaan verminder van 0,3% na 0,1%, in 'n handeling wat aansluit by die globale rentekoersverlagings wat daarop gemik is om ekonomiese probleme hok te slaan. Japan het reeds voorheen rentekoerse van nul persent gehad, wat in Maart 2001 deur die BOJ ingestel is. турецкий

Lees verder: Bank van Japan verminder rentekoers na 0,1 persent

Madoff omring deur horde kameramanne n? hofverskyning

Bernard Madoff Toe Bernard Madoff huis toe gegaan het na sy woonstel in Manhattan, was dit vir hom onmoontlik om nie die skade raak te sien wat hy veroorsaak het met sy beweerde $50-miljardbeleggingsbedrog nie. Kameras het hom ingewag buite die hof toe hy na sy voertuig toe geloop het. Minute later is 'n smalende

Lees verder: Madoff omring deur horde kameramanne n? hofverskyning

Franse presidentsvrou verkry skadevergoeding oor kaalsakke

Een van vele naakfoto’s van Carla Bruni wat op die internet te siene is 'n Franse hof het 'n klerefirma beveel om 40 000 Euro (R560 000) te betaal aan skadevergoeding vir die verspreiding van sakke met die naakte beeld van die Franse presidentsvrou, Carla Bruni-Sarkozy, daarop. Die foto dateer uit haar dae as model.

Lees verder: Franse presidentsvrou verkry skadevergoeding oor kaalsakke

Duitse sakevertroue gaan verder daal

Duitse sakevertroue lyk of dit Desember weer gaan val vir die sewende maand agtereevolgens, volgens die voorspellings van 'n ondersoek wat Donderdag vrygestel gaan word. Dit stem ooreen met tekens dat die afneem van die grootste ekonomie in Europa begin om momentum te kry. Met die globale ekonomiese duisternis wat Duitsland se uitvoere bedreig, voorspel

Lees verder: Duitse sakevertroue gaan verder daal

Maak jou stem dik vir Afrikaans

Ek is nou behoorlik keelvol vir al hierdie ondernemings wat hulle afsmeer aan Afrikaans terwyl ’n groot (of die grootste) groep van hul kliënte Afrikaanssprekend is. Een van hierdie ondernemings is Standard Bank. Ek het onlangs ’n Engelse brosjure oor die kredietkaartfooie vir 2009 by my kredietkaartstaat ingesluit gevind. Standard Bank weet baie goed my

Lees verder: Maak jou stem dik vir Afrikaans

China gaan die w?reld se grootste stede bou

Bouwerk in Sjensen, China Die laaste 30 jaar van hervorming in China het saadjies geplant wat in die komende dekades groot megastede aan die kus met 'n bevolking van bykans een miljard mense en die wêreld se grootste ekonomie teweeg kan bring. Presies wat die volgende 30 jaar se hervorming inhou, kan niemand sê nie,

Lees verder: China gaan die w?reld se grootste stede bou

Olieprys daal tot onder 40 dollar ondanks OPUL-vermindering

Ruolie het Donderdag onder die $40 per vat verhandel, die laagste vlak in meer as vier jaar, ten spyte van OPUL se bekendmaking van 'n rekordvermindering in produksie. New York se  kontrak vir ligte ruolie in Januarie was 15 sent laer teen $30,91 per vat, effens hoër as die laagtepunt van $39,19. Die kontrak het

Lees verder: Olieprys daal tot onder 40 dollar ondanks OPUL-vermindering

Sri Lanka s? Tamiltiere-stellings is verower

Tamiltier met wapen Soldate van Sri Lanka het verdedigingstellings van die Tamiltiere naby die rebelle se politieke hoofkwartier verower ná hewige gevegte, het die regering Donderdag gesê. Soldate was besig met teen-terrorismeoperasies langs die noordelike en noordwestelike verdedigingslinies van Kilinochchi, die politieke hoofstad van die Bevrydingstiere van Tamil Eelam (BTTE), het die ministerie van verdediging

Lees verder: Sri Lanka s? Tamiltiere-stellings is verower

Ons teen die horde – gedagtes vir 16 Desember

Eergister se Geloftedagvieringe het ons weer herinner aan die Afrikaners se wonderbaarlike oorwinning oor die Zoeloemagte van Dingaan gedurende die Slag van Bloedrivier op 16 Desember 1838. Terwyl die nuwe swartnasionalistiese regering van Suid-Afrika die meeste vakansiedae verwyder het wat deur blanke Suid-Afrikaners gevier word en op 'n stadium dit selfs oorweeg het om Kersfees

Lees verder: Ons teen die horde – gedagtes vir 16 Desember

Twee gevang n? kaping in Alexandra

Twee mans is gearresteer nadat hulle klaarblyklik 'n minibus in Alexandra, noord van Johannesburg gekaap het, het polisie Woensdag gesê. Die mans het die bestuurder van die minibus aangehou omstreeks 23:00 Dinsdagaand en hom beveel om uit te klim voordat hulle met die minibus weggery het, het konstabel Neria Melefetse gesê. "Die voertuig wat te

Lees verder: Twee gevang n? kaping in Alexandra