Professor Hermann Giliomee se nuutste boek heet Die Laaste Afrikanerleiers. Pieter Malan berig oor die boek in Rapport van 21 Oktober 2012, onder die opskrif: Slaap-slaap ‘n oorlog in. Die artikel gaan oor oudpremier John Vorster wat “sonder enige duidelike strategiese doelwitte en horende doof vir die mededelings van sy Washingtonse ambassadeur”, deur PW Botha
Botman en Nzimande se akademiese losbandigheid
Blade Nzimande roem daarop dat hy die biblioteek van die Universiteit Zoeloeland afgebrand het. Volgens persberigte beskou hy dit as sy hoofbydrae tot die “bevrydingstryd”. Myns insiens behoort enigeen wat ‘n biblioteek vernietig het nie los op straat te loop nie. In enige beskaafde samelewing behoort so iemand lewenslank dwangarbeid te verrig, sodat hy ten
Gustav Venter se ‘Alrina Smal’ beeld ons ondraaglike situasie uit
Die Amigdala van Alrina Smal, roman deur Gustav Venter. Uitgewer: Praag. Prys: R180. ISBN-nr.: 9781920128128. As eboek beskikbaar in die volgende formate: PDF, Epub en Kindle/Mobi. ‘n Uitgewer van my is tydens Mandela se bewind, in die tyd toe ons nog almal mooi drome gedroom het oor die land, deur ‘n swart bende verkrag terwyl
Lees verder: Gustav Venter se ‘Alrina Smal’ beeld ons ondraaglike situasie uit
Die stryd om voortbestaan
Iewers het iemand gesê dat “intelligensie bloot die vermoë is om verbande tussen verskillende elemente raak te sien”. Dis hoe die wetenskap immers vordering gemaak het, deur ‘n verband tussen weerlig en elektrisiteit te eien, of tussen die feit dat mense siek word nadat hulle besmette voedsel geëet of gedrink het. Só het Louis Pasteur
Paaie gesluit op Oos-Rand weens oproer
Inwoners van die Thina Sonke-lokasie het glo paaie met brandende buitebande, klippe en ander voorwerpe versper, het owerhede gemaan. Motoriste is gewaarsku om die oproeriges te vermy wat op die Ou Vereniging-pad in Phola Park aan die Oos-Rand naby Thokoza amok maak. Eyewitness News berig dat dit nog nie duidelik is waaroor inwoners ontevrede is
Fed-bomplanter: ‘My seun is in ‘n lokval gelei’
Dit klink kompleet soos die Boeremag. Die vader van ‘n Bangladesji man wat beskuldig word van ‘n poging om die New Yorkse Federale Reserwebank op te blaas, het gister gesê sy seun was die slagoffer van ‘n “rassistiese sameswering”. Quazi Mohammad Rezwanul Ahsan Nafis, 21, is in hegtenis geneem Woensdag na ‘n poging om ‘n
Lees verder: Fed-bomplanter: ‘My seun is in ‘n lokval gelei’
Wit Sweed steek stakers op
Die mynwerkersvakbond, die NUM het die Demokratiese Sosialistiese Beweging die skuld gegee vir die geweld wat gepaard gaan met die voortslepende onbeskermde stakings in die mynbederyf. Drie NUM-werkers is in ‘n kritieke toestand in die hospitaal ná ‘n skermutseling tussen stakende werkers by AngloGold Ashanti in Noordwes. Die Beweging het tydens die onlangse onrus by
Kaapstad knap vervoer vir armes op
Openbare vervoer in Kaapstad, insluitend busse, taxi’s en treine, sal voortaan deur ‘n enkele owerheid bestuur word. Pendelaars sal met een kaart van al drie soorte vervoer gebruik kan maak. Die burgemeester, Patricia de Lille het by die bekendstelling van die Geïntegreerde Openbare Vervoerowerheid gesê die grootste gedeelte van die finansiële hulpbronne wat van die
Skool verpligtend vir tronkvoëls
Volwasse onderrigklasse sal vanaf volgende jaar verpligtend wees vir gevangenes, het die departement van korrektiewe dienste Donderdag gesê. Gevangenes sal die ABET-program (vlak een tot vier) voltooi, het die departement in ‘n verklaring gesê. “Ons werk daaraan om ons tronke in skole te verander en ons wil hê oortreders moet lees, studeer en werk.” “Die
Fanie Olivier vaar uit teen skrywers en ‘Christelike orrelmusiek’
‘n Groepie ANC-gesinde skrywers het vanweë die omstredenheid rondom Pretoria se naam, ‘n aanval op die skrywersorganisasie “Pretoria-PEN” geloods en met Afrikanerfobiese amptenare in Londen saamgewerk om dié vereniging verdag te maak. Verlede maand het die digter Fanie Olivier, asook die skryfsters Sonja Loots en E.K.M. Dido hulle as verteenwoordigers van Pretoria-PEN tydens die jaarvergadering
Lees verder: Fanie Olivier vaar uit teen skrywers en ‘Christelike orrelmusiek’
