Amerikaners wat ontsteld is oor die verkiesingsuitslag wil onafhanklikheid uitroep. Inwoners van 20 state het petisies na die Wit Huis gestuur wat vra vir onafhanklikheid van die VSA. Louisiana was die eerste van die (nou) 50 deelstate wat daarin geslaag het om genoeg handtekeninge vir hul petisie in te samel vir sesessie. Die petisie vra
De Doorns, Zille en die Supersapmislukking
Suid-Afrika raak al hoe meer onstabiel. Trouens, dis nie ek wat die woord “anargie” oor die afgelope paar dae gebruik het nie, maar mev. Helen Zille, premier van die Wes-Kaap. Daar is reeds mense, soos Pieter Mulder, adjunk-minister van landbou, wat De Doorns en die Wes-Kaapse wanorde met Marikana vergelyk. Maar wat is presies hier
De Doorns was diensleweringsopstand sê minister
Wes-Kaapse plaaswerkers het hul protes oor lone en lewensomstandighede vir twee weke opgeskort, het waarnemende minister van Arbeid, Angie Motshekga Woensdag gesê. Sy het gesê die Cosatu het werkers geraadpleeg en daar is ooreengekom dat hulle Donderdag sal terugkeer om te werk en hulle moet hulself weerhou van geweld en vandalisme. Die opskorting is op
Lees verder: De Doorns was diensleweringsopstand sê minister
DA vra dat weermag in Wes-Kaap ontplooi word
Die Wes-Kaapse premier het president Jacob Zuma gevra om die weermag op plase in sowat 16 dorpe te ontplooi wat deur onrus geteister word. Sy het gereageer op die gewelddadige betogings ten gunste van hoër lone wat steeds verder uitkring in die provinsie. Zille sê Zuma behoort ook die Minister van Arbeid, Mildred Oliphant, uit
Boere versper pad na Ceres
Boere het Woensdag die enigste ingang na Ceres vanaf Kaapstad met hope puin, klippe en sand afgesper. Kanonkopboer Hennie du Preez, een van ongeveer 10 wat betrokke is in die versperring van die R46, sowat 25km buite Ceres, het gesê hulle wil Breedevalleiplase beskerm teen betogers. “Die rede waarom ons die pad geblokkeer het is
Onbevestigde gerugte dat boer deur werkers aangeval en doodgemaak is
‘n Woordvoerder van die Onafhanklike Polisie-ondersoekende Direktoraat (Opod) Moses Dlamini het gesê dat ‘n ondersoeker op pad is na die toneel om meer besonderhede te kry oor die plaaswerker wat deur die polisie geskiet is. “Ek kan bevestig dat een persoon dood is, Maar ons het net ‘n verslag dat drie beseer is. ‘n Ondersoeker
Lees verder: Onbevestigde gerugte dat boer deur werkers aangeval en doodgemaak is
Wes-Kaapse oproer dreig om polisie te oorspoel
Die Wes-Kaapse polisie monitor stakings en onluste in 14 afsonderlike gebiede in die provinsie, het ‘n woordvoerder Dinsdagmiddag gesê. “Die Wes-Kaapse polisie is tans ontplooi by ‘n aantal onluste wat verband hou met plaaswerkers se loongeskil, en 14 gebiede word daardeur geraak,” het lt.kol. Andre Traut in ‘n e-pos gesê. “Die fokus is egter op
Plunderaars sak op St. Francisbaai toe
Hierdie keer was die rampgebied St. Francisbaai. Net soos met alle rampgebiede, sak plunderaars dadelik op die toneel toe. Diewe het blykbaar al in die brandende vakansiedorp toegeslaan nog voordat die brande geblus is. Die diewe het op bote en waterponies het toegeslaan terwyl inwoners hulpeloos toegekyk het hoe hulle die buit wegdra. Niemand het
Gesteelde kunswerke teruggevind
Die Stad van Tshwane het bevestig dat vier gesteelde skilderye gister in Port Elizabeth opgespoor is. Die werke is Sondag gesteel uit die Pretoriase Kunsmuseum. ‘n Woordvoerder Pieter de Necker, het gesê die museum se kurators het foto’s van die skilderye wat deur die polisie in die Oos-Kaap geneem is, gesien en bevestig dat dit
Moot: Slinkse huishulp terug
‘n Slinkse huishulp is steeds doening in die Moot-omgewing maan Moot-polisiestasie. Die huishulp met die lang vingers is weer terug. So maan die Moot-polisiestasie inwoners na daar nog sake van diefstal rakende dié huishulp by die Moot- asook die Villieria-polisiestasie aangemeld was. Na die eerste waarskuwing van die Moot-polisie in Julie en wat deur Rekord
