Opstand in Egipte ‘doelbewus gereël’

Egipte se “Arabiese Lente” wat gelei het tot ‘n militêre diktatuur is glo deur die Amerikaanse regering gesteun. Maar dit is nie al nie. Die aanhitser van die sogenaamde “Arabiese Lente” in Egipte, “adviseer” die Wallstraatbetogers in Washington DC en New York. Die VSA se State Department befonds blykbaar die aktivis Ahmed Maher om opstande te

Lees verder: Opstand in Egipte ‘doelbewus gereël’

Rasse-oorlog woed in DA

By die DA broei daar ‘n volskaalse rasse-oorlog oor die aanstelling van die jong swart Lindiwe Mazibuko. Wit partylede probeer naarstiglik om swart lede voor te stoot om hul eie posisies binne die partystruktuur te verstewig. ‘n Week voor die DA se parlementêre leierskapsverkiesing, het ‘n swart DA-LP, die kandidatuur van Lindiwe Mazibuko as “window

Lees verder: Rasse-oorlog woed in DA

Malema dam die ‘koelies’ by

Duisende inwoners het Woensdag suid van Johannesburg saamgedrom om Malema oor die beplande optogte vir ekonomiese vryheid in Johannesburg en Pretoria te hoor praat. Hy het ook by die geleentheid gesê: “Bana ba lena ba tshwanetse ba dumelelwe gore ba tsene sekolo lebana ba makula mona.” Dit beteken: “Julle kinders moet toegelaat word om skool

Lees verder: Malema dam die ‘koelies’ by

Ras oorheers, ook by RDK

Ras oorheers weereens die onderhoude wat by die Regterlike Dienskommissie van drie kandidate vir die posisie van die regter-president van KwaZulu-Natal gehou word. Een van die kandidate sê dat ‘n Indiër liefs nie die pos moet kry nie. Regter Isaac Madondo het Woensdag aan die kommissarisse gesê dat hy nie dink dat ‘n Indiërkandidaat geskik sou wees

Lees verder: Ras oorheers, ook by RDK

Onderwyser wat leerlinge verkrag, voorlopig geskors

‘n Swart onderwyser is aangekla van verkragting en voorlopig geskors by ‘n hoërskool in KwaThema in Springs, het die departement van onderwys gesê. Twee leerlinge van die Nkumbulo Hoërskool het aanklagte van verkragting en intimidasie teen die onderwyser ingedien, het Charles Phahlane, Gautengse onderwyswoordvoerder, gesê. Die man wat in sy 40’s is, het Maandag in

Lees verder: Onderwyser wat leerlinge verkrag, voorlopig geskors

Polisielede vas vir verkragting

Twee polisiebeamptes, en nog ‘n verdagte is in hegtenis geneem vir verkragting in Nelspoort, het die polisie in die Wes-Kaap Woensdag gesê. Die drie mans, tussen die ouderdomme van 23 en 33, is Dinsdag in hegtenis geneem, het kapt. Malcolm Pojie gesê. Hulle het na bewering vier meisies tussen die ouderdomme van 14 en 18

Lees verder: Polisielede vas vir verkragting

Getuienis oor ET-semen kom

Die plaaswerker Chris Mahlangu sal getuienis lewer oor hoe semen op Eugene Terre’Blanche se geslagsdele gekom het, het sy regsverteenwoordiger Woensdag in die rondgaande hof op Ventersdorp gesê. “Die is nie die beskuldigde se weergawe dat hulle na Terre’Blanche se huis gegaan het met die bedoeling om hom te vermoor nie,” het Kgomotso Tlouane gesê.

Lees verder: Getuienis oor ET-semen kom

Moordbeskuldigde vrees ET, vra glo polisiehulp

Chris Mahlangu, wat van die moord op Eugene Terre’Blanche beskuldig word, het die polisie voor die moord om hulp genader, het die rondgaande hooggeregshof op Ventersdorp Woensdag gehoor. Mahlangu (28) is weggewys omdat nie een van die polisiebeamptes Terre’Blanche wou konfronteer nie. “Hy het voor die voorval gesê hy het ‘n probleem met die oorledene.

Lees verder: Moordbeskuldigde vrees ET, vra glo polisiehulp

Nuwe kuberaanval dreig

‘n Nuwe rekenaarvirus met “byna identiese dele van die kubersuperwapen Stuxnet is ontdek op rekenaarstelsels in Europa en daar word geglo dat ‘n nuwe Stuxnetaanval kan volg, het ‘n groot Amerikaanse kuberveiligheidsmaatskappy gesê. Stuxnet is ‘n hoogs gesofistikeerde rekenaarwurm wat verlede jaar ontdek is en stelsels op ‘n kernverrykingsaanleg in Iran vernietig het. Op die

Lees verder: Nuwe kuberaanval dreig

Donen-verslag kan politieke opponente uitskakel

President Jacob Zuma het gister onderneem om die Donen-kommissie van ondersoek se vyf-jaar-oue verslag vry te stel. Dit handel oor die Olie-vir-Voedsel-program in Irak, ‘n skuif wat sy teenstanders kan fnuik en sy kanse vir ‘n tweede termyn as ANC-president kan vergemaklik. Dié stap het nou ‘n stokkie gesteek voor die planne van ondersteuners van

Lees verder: Donen-verslag kan politieke opponente uitskakel