Madonna se skool na die maan

Die bestuurders van Madonna se liefdadigheidsorganisasie in Malawi is afgedank nadat hulle byna R30 miljoen op ‘n skool wat nooit sal gebou word nie, geblaas het. Die verdoemende oudit van Raising Malawi het bevestig dat die geld vir die elite akademie vir meisies nooit vir bouwerk gebruik is nie, en dat die planne van die

Lees verder: Madonna se skool na die maan

Julias kan sorg vir Naspers se Marthinus-oomblik

Tim du Plessis keer terug van sy sabbatsverlof en met die intrapslag in Beeld beweer hy dat daar “wedergebore rassiste… (bestaan) wat deesdae danksy die internet ’n stem en ’n kanaal het”. Dit het my terstond baie nuuskierig gemaak oor wie hierdie internetrassiste kan wees? So pas het ek vanmôre in die oggendverkeer ‘n pap

Lees verder: Julias kan sorg vir Naspers se Marthinus-oomblik

Grond: Vermorsing moet bereken word

Delhi, Indië se lewendige hoofstad, bied ‘n menigte kulinêre opsies om die stad en sy verskeidenheid van besoekende toeriste, diplomate en sakeleiers goed te voed. Maar agter hierdie oënskynlike kulinêre voorspoed lê stygende voedselonsekerheid. Voedsel-verwante inflasie in Indië was reeds bo 18 persent in Desember, wat straatprotes oor hoë uiepryse laat ontvlam het. Selfs beskeie

Lees verder: Grond: Vermorsing moet bereken word

Rassistiese baniere van Obama by kampus

Kampuspolisie by die Universiteit van Kentucky in die VSA het ‘n ondersoek  geloods na twee voorvalle waarin ‘n banier opgehang is waarop rassistiese verwysings na president Barack Obama voorgekom het. Polisiewoordvoerder Jay Blanton sê ‘n professor het die eerste een op 15 Maart  op ‘n deur van die UK School of Law gevind en dit

Lees verder: Rassistiese baniere van Obama by kampus

Japan: Bestralingsvlakke 10 000 keer hoër

Werkers wat brandwonde opgedoen het terwyl hulle probeer het om een van die Fukushima-reaktors te verkoel, is aan bestralingsvlakke blootgestel wat 10 000 keer hoër is as wat aanvanklik gemeen is. Aanduidings is dat ‘n belangrike beskermingskapsule vir kernbrandstof by die kernaanleg moontlik gebars het. Dit kan ‘n groot terugslag beteken ten spyte van moeilike

Lees verder: Japan: Bestralingsvlakke 10 000 keer hoër

DA kan nie alleen wen in Pretoria

Die Vryheidsfront Plus in Pretoria het gesê dat geen enkele opposisieparty die ANC alleen kan wen in die komende munisipale verkiesing nie, maar dat dit wel moontlik is vir ‘n koalisie van partye om die verkiesing te wen. Die VF Plus het gereageer op aansprake deur die DA in die Tshwane-metroraad dat hulle die verkiesing

Lees verder: DA kan nie alleen wen in Pretoria

China eis skietstilstand in Libië

China eis dat ‘n onmiddelike skietstilstand in Libië uitgeroep word en dat ‘n skikking deur onderhandeling gevind word. China het gewaarsku dat indien die geweld aanhou dit omliggende lande kan destabiliseer. “Ons glo dat die doel van die Verenigde Nasies se Veiligheidsraad se resolusie is om humanitêre doelwitte te beskerm en nie ‘n groter humanitêre

Lees verder: China eis skietstilstand in Libië

Man sterf na petrolbomaanval

Die bestuurder van die Kranskop-vulstasie teen die N1-hoofweg naby Nylstroom in Limpopo het Donderdag gesterf nadat ‘n beswaarde petroljoggie ‘n petrolbom in sy kantoor gegooi het. Jaco Rossouw (34), ‘n mede-eienaar van die vulstasie, is op 6 Maart in die Muelmed-hospitaal in Pretoria opgneem nadat hy 95% brandwonde opgedoen het. Die petroljoggie het die petrolbom

Lees verder: Man sterf na petrolbomaanval