Die polisie in KwaZulu-Natal het Dinsdag ontken dat die sentrale polisiestasie se noodlyn vir sowat 36 ure nie gewerk het nie nadat die beheerkamer oorspoel het. Volgens lt. kol. Vincent Mdunge, polisiewoordvoerder, het ‘n watertenk op die 16de vloer gebars, maar het dit nie die noodlyn geaffekteer nie. “Lede wat in die beheerkamer gewerk het
Zuma stort byna ‘n traan tydens plakkersbesoek
Pres. Jacob Zuma het byna in trane uitgebars toe hy Maandag die lewensomstandighede van ‘n gesin in Orange Farm sien. “Ek was byna in trane toe ek dit sien. Niemand kan so lewe nie,” het Zuma gesê ná afloop van ‘n besoek aan ‘n plakkershut. Zuma het Maandag ‘n onverwagse besoek afgelê aan die Sweetwaters-plakkerskamp
Denke lei tot ondergang
Alan Paton was die leier van die eerste liberale beweging in Suid-Afrika. Helen Suzman was die leidster van die tweede. Beide bewegings het weens hulle Engelse leiers onder moderne Afrikaners misluk. Dog die tweede liberale beweging het op sy sterfbed ‘n belangrike deurbraak gemaak danksy Slabbert se Stellenbosch-steun aan Suzman se parlementêre party. Na Slabbert se toetrede
Kieskeurige Marsmanne
баня из срубаОлександр Васильович Фільчаков
Die fisiologie van plaasaanvalle en die reaksie daarop
Enkele dae nadat die ANC se dissiplinêre komitee besluit het sy jeugleier, Julius Malema, sal nie vervolg word omdat hy ‘n opdrag geïgnoreer het om nie meer “Skiet die Boere” te sing nie, is nog ‘n plaasmoord gepleeg. Dié keer was dit mnr. Johan Strydom, wat deur kennisse onthou word as ‘n boer wat baie
Lees verder: Die fisiologie van plaasaanvalle en die reaksie daarop
Groen vleisie op groen kole?
Onlangs het die Nederlandse pers berig oor vordering wat gemaak is met “kweekvlees,” ‘n vleisie wat gekweek word en die doodmaak van diere oorbodig maak. Nou kom Nederland met ‘n volgende stappie om hierdie groen vleisie (om diere groot te maak laat ‘n yslike koolstofspoor) oor die kole gebraai te kry – groen kole. Biomassaasbrandstof
Immigrante, straatkinders en prostitute uit die oog vir WB
Soos die Wêreldbeker naderkom, het owerhede in die groot gasheerstede rondlopers, straatkinders en prostitute bymekaargemaak in ‘n veldtog om die beeld van die stedelike gebiede op te kikker. As die vasteland se grootste ekonomie, is Suid-Afrika se strate ‘n magneet vir immigrante bedelaars, wat die land sien as ‘n stap uit armoede. In die afgelope
Lees verder: Immigrante, straatkinders en prostitute uit die oog vir WB
Iran, Turkye sluit kernooreenkoms
Iran het ooreengekom om 1 200kg se uraan na Turkey te stuur, nadat Tehran, Turkye en Brasilië beraadslaag het, berig die BBC. Die uraanverrykingsooreenkoms sal afhang van die Weense Groep se goedkeuring. Die Weense Groep bestaan uit die VSA, Rusland, Frankryk en die IAEA. Dié stap kan verdere sanksies teen Iran stuit asook die VN
Al Kaida teiken WB
Die Suid-Afrikaanse Polisiediens doen navrae oor `n verslag wat beweer dat `n weermagoffisier in Irak gearresteer is oor `n beweerde komplot om die komende Wêreldbeker-sokkertoernooi in Suid-Afrika te teiken. “Ek weet heeltemal niks hiervan nie, ek sal navrae doen,” het kol. Vishnu Naidoo, polisiewoordvoerder, gesê. Musa Zondi, woordvoerder vir genl. Bheki Cele, kommissaris van polisie,
Matshikiza ‘moet bedank ná plakkery’ – VF Plus
Die VF Plus eis dat die burgemeester van die Wesrandse Distriksmunisipaliteit (WRDM), Faith Matshikiza, onmiddellik bedank. Dit volg na die onwettige besetting van grond in die sogenaamde Wieg van die Mensdom binne ‘n UNESCO-geregistreerde wêrelderfenisgebied by Kromdraai net buite Krugersdorp. Grondeienaars veg al ‘n jare lange stryd teen die munisipaliteit om hoë digtheid behuising in
