Geen politici in nuwe Italiaanse kabinet

Mario Monti, nuwe premier van Italië, het ‘n nuwe regering uit bankiers, diplomate en sakelui gevorm. Hy sê die tekort aan politici in sy kabinet sal politieke partye die “verleentheid” spaar om moeilike besluite te neem wat benodig word om die land uit ‘n finansiële ramp te lei. Monti (68), ‘n voormalige kommissaris van die

Lees verder: Geen politici in nuwe Italiaanse kabinet

Withuis boos oor soen

Die Withuis en die Vatikaan is dit eens dat die mees onlangse reklameveldtog deur die kleremaatskappy Benetton totaal en al onvanpas is. Hulle het beswaar gemaak teen die gebruik van Obama se gelykenis in die foto’s wat vir dié omstrede reklame-veldtog gebruik is. In dié twee nagemaakte foto’s soen Obama sy eweknieë in China in

Lees verder: Withuis boos oor soen

Matrieksertifikaatswendelaars vas

Twee mans is Donderdag in hegtenis geneem nadat hulle vervalste matrieksertifikate in ‘n winkel in Turffontein, suid van Johannesburg, verkoop het, het die polisie in Gauteng gesê. Hulle is omstreeks 14:00 in hegtenis geneeem, het kapt. Pinky Tsinyane gesê. “Die sertifikate lyk nes regte sertifikate, jy sal hulle nie uitmekaar kan ken nie,” het sy

Lees verder: Matrieksertifikaatswendelaars vas

Obama probeer China paai

Pres. Barack Obama van Amerika en Julia Gillard, premier van Australië, het Woensdag planne bekend gemaak om die Amerikaanse militêre teenwoordigheid in die Stille Oseaan-gebied by Asië uit te bou. China het reeds hulle besorgheid uitgespreek oor Amerika se planne maar Obama het in antwoord op hul vrese belowe om groter samewerking met Beijing na

Lees verder: Obama probeer China paai

Klimaatsverandering in Suid-Afrika

Lucas Hartong, europarlementarier voor de Partij voor de Vrijheid, heeft zijn spreektijd in het debat over de klimaatconferentie aangegrepen voor een frontale aanval op het ANC-regime en te pleiten voor behoud van het Afrikaans. Hartong sprak vanmiddag in het Europees Parlement, dat deze week vergadert in Straatsburg. Voorzitter, Binnenkort gaat er in Durban, Zuid-Afrika, tijdens

Lees verder: Klimaatsverandering in Suid-Afrika

Malema-kontrak nie gekanselleer nie

Net ‘n gedeelte van ‘n kontrak wat die geskorste ANC Jeugligaleier, Julius Malema bevoordeel, is opgeskort. Die Kantoor van die Openbare Beskermer, sê die kontrak kan nie in sy geheel gekanselleer word nie omdat dit ernstige regsimplikasies sal hê. Die Openbare Beskermer, Thuli Madonsela, het met die Departemente van Paaie en Vervoer in Limpopo vergader

Lees verder: Malema-kontrak nie gekanselleer nie

Wit bende vas wat tronk danksy ‘institusionele rassisme’ vrygespring het

‘n Sogenaamde wit bende wat verantwoordelik was vir die dood van ‘n swart tiener in ‘n noodlottige aanval, is tans op verhoor in Brittanje. Die twee mans wat die swart tiener Stephen Lawrence18 jaar gelede na bewering doodgesteek het, het destyds gelei tot ‘n groot ondersoek wat tot die gevolgtrekking gekom het dat die Britse

Lees verder: Wit bende vas wat tronk danksy ‘institusionele rassisme’ vrygespring het

China kla oor VSA Australië as militêre basis gebruik

China is ongelukkig met Amerika se plan om hulle militêre teenwoordigheid na Australië verder uit te brei. China het dié skuif as “onvanpas” beskryf en sê dat dié stap noulettende ondersoek vra. Liu Weimin, woordvoerder van buitelandse sake in China, sê dat die wêreldwye finansiële klimaat die noodsaaklikheid van internasionale samewerking beklemtoon. In lig hiervan,

Lees verder: China kla oor VSA Australië as militêre basis gebruik