Malema, Amcu kry heldeontvangs

Die ANC-leiers was nie in staat om Malema by die gedenkdiens vir Marikana-slagoffers stil te kry nie, en moes self druipstert die aftog blaas. Soos Praag vroeër voorspel het, is die voormalige leier van die Jeugliga steeds ‘n faktor in die Suid-Afrikaanse politieke landskap. “Ek wil die kamerade van die Vriende van die Jeugliga bedank

Lees verder: Malema, Amcu kry heldeontvangs

Foltering is nie ‘n misdaad in SA nie

Hoewel foltering wydverspreid oor Afrika voorkom, beskou slegs agt van die 54 lande op die vasteland dit as ‘n kriminele oortreding. Dit is volgens die voorsitter van die Afrika-Unie se Afrika-kommissie vir Mense- en volkeregte, Catherine Dupe Atoki. Sy het gepraat by ‘n Johannesburgse perskonferensie Donderdag waar sy gesê het daar was ‘n gebrek aan

Lees verder: Foltering is nie ‘n misdaad in SA nie

Lyk van Kaapse passasier op BA-vlug gevind

‘n Man wat laas opgemerk is toe hy oor die heining by die Kaapstad Internasionale Lughawe geklim het, se lyk is in ‘n British Airways vliegtuig in Londen gevind, het die Lughawensmaatskappy van Suid-Afrika (Acsa) Donderdag gesê. “Inligting wat van Londen se Heathrow Lughawe ontvang is, het bevestig dat ‘n verstekeling aan boord ‘n British

Lees verder: Lyk van Kaapse passasier op BA-vlug gevind

Histerie by Marikana-roudiens

Dr. Aaron Motsoaledi, minister van gesondheid, het met chirurgiese handskoene gehelp om roubeklaers wat by ‘n gedenkdiens in Marikana in die Noordwes ineengestort het, te behandel. Paramedici het hul hande vol gehad toe rouklaers emosioneel geraak het gedurende die diens vir 34 mynwerkers, wat ‘n week gelede in die gebied in ‘n skietery met die

Lees verder: Histerie by Marikana-roudiens

Sal prins Harry met ‘n swarte trou?

Ongeërg oor sy opmerking dat Brittanje ‘n kulturele verskuiwing ondergaan het en die blankes “swart geword het”, is dr David Starkey nie bang om die sensitiewe gebied van rasseverhoudinge te betree nie. Die beroemde Britse televisiehistorikus het die herdenking van die Hertog en Hertogin van Cambridge se troue as ‘n geleentheid gesien om te bevraagteken

Lees verder: Sal prins Harry met ‘n swarte trou?

Nie net die keiser nie…

Die Keiser mag dalk kaal wees, maar die prins is poedelnaak! ‘n Woordvoerder van St James-paleis het bevestig dat hulle die persklagtekommissie gekontak het oor foto’s op ‘n Amerikaanse webwerf van ‘n naakte prins Harry, die koningin van Engeland Elizabeth II se kleinseun. Die foto’s is gepubliseer en wyd versprei, aanlyn. Die twee foto’s, geneem

Lees verder: Nie net die keiser nie…

Marikanaslagting is die erflating van Mandela

Dit gons nou al amper ‘n week sedert die slagting by hierdie myn, met oor en weer vergelykings met Sharpeville van destyds. In die gedrukte en elektroniese media en die nuuskanale is die penne nog warm soos naalde van ‘n Richterskaal wat ‘n groot aardbewing geregistreer het. Een voordeel is dat die internasionale gemeenskap nou

Lees verder: Marikanaslagting is die erflating van Mandela

SA stil oor Al Kaida-ontvoering

Die Suid-Afrikaanse regering wil nie kommentaar lewer op ‘n desperate pleidooi vir hulp deur ‘n Suid-Afrikaner wat in Noord-Afrika deur Al Kaida ontvoer is nie. Stephen Malcolm, wat dubbele Suid-Afrikaanse en Britse burgerskap hou, se pleidooi is uitgesaai op Al Jazeera. Hy het gepleit vir die regering se betrokkenheid in sy vrylating. “Die Suid-Afrikaanse regering,

Lees verder: SA stil oor Al Kaida-ontvoering

Etniese geweld teister Kenia

Minstens 48 Keniaane is doodgekap of gebrand in etniese gevegte tussen twee groepe, die ergste aanval sedert die bloedige geweld vier jaar gelede ná die verkiesings posgevat het. “Dit is ‘n baie erge voorval. Altesaam 31 vrouens, 11 kinders en ses mans is dood,” het Joseph Kitur, streekspolisehoof, gesê oor die konflik wat opnuut tussen

Lees verder: Etniese geweld teister Kenia

Arbeidsonrus brei na ander myne uit

Vrese dat die arbeidsgeskil by die Lonmin-myn kan uitbrei, blyk nie ongegrond te wees nie. Nog ‘n mynmaatskappy in Rustenburg in die Noordwes ondervind arbeidsprobleme, het die SABC berig. Volgens die SABC het meer as 1 000 mynwerkers by die Royal Bafokeng-platinum-myn in Rasimone buite Rustenburg ophou werk. Stakende werkers wat hul lidmaatskap met NUM

Lees verder: Arbeidsonrus brei na ander myne uit