“Die Vryheidsfront Plus verwelkom die vonnis van 15 jaar vir Jackie Selebi. Die vonnis stuur ‘n sterk boodskap en dien as waarskuwing aan amptenare, selfs in die hoogste pos, dat korrupsie gestraf sal word. Die skuldigbevinding en vonnis van Selebi bly steeds ‘n verleentheid en skaad die beeld van Suid-Afrika. Dit is ook ‘n verleentheid
Na die hel met wittes, sê Bob
President Robert Mugabe van Zimbabwe het Europeërs en Amerikaners Sondag tot die hel verdoem. Hy het op die staatsbegrafnis van sy suster, Sabina Mugabe, 80, in die helde-akker net buite die hoofstad gepraat. “Ons sê na die hel, hel, hel met hulle. Hulle (Europa en die VSA) sal nie vir ons besluit wie Zimbabwe lei
Tweede ontgroeningsvideo maak opslae op Kovsie-kampus
‘n Tweede ontgroeningsvideo het aan die Universiteit van die Vrystaat opgeduik, hierdie keer met wit studente as die “slagoffers”. Dit toon vier wit studente by die oorwegend swart Villa Bravado-manskoshuis op wie water gegooi word. Hulle word aangesê om op een been te staan en later as vloerlappe deur swart studente op die vloer rondgetrek.
Lees verder: Tweede ontgroeningsvideo maak opslae op Kovsie-kampus
Die dinamika van rassime
Метро Текстильщики теннисалександр лобановский класс
Zoute haring dalk suur
Die Nederlandse viswyser, wat in kleurkaarte aandui hoe bedreig of onbedreig die vissie op die bord is, is nou uitgebrei om nie net te wys hoe sleg die eet van die vis vir die vis is nie, maar ook vir die eter, die mens. So is die gevestigde viswyser nou aangevul met ‘n eetviswyser. Hiervoor
Pakistan oorspoel
Kommer het Maandag toegeneem oor die 2,5 miljoen mense wat geraak word deur die ergste vloede in Pakistan in 80 jaar. Moesonreëns het tot dusver die lewens van 1 300 mense geëis. Die swaar reëns het vloede en grondstortings veroorsaak, duisende huise weggevee en landbougrond vernietig in een van die land se mees armoedige streke.
Kinderpornografie neem toe
Die verspreiding van kinderpornografie as gevolg van tegnologie en die internet groei vinniger as wat dit gekeer kan word, het die Amerikaanse departement van justisie Maandag in ‘n verslag gesê. Volgens die prokureur-generaal Eric Holder het die verspreiding an kinderpornografie, die hoeveelheid foto’s wat aanlyn gestuur word en geweld teen kinder-slagoffers toegeneem. “Tragies genoeg is
Ewehandigheid
Pas het die strafsaak oor die sogenaamde Reitz-vier afgeloop, of die bestaan van nog ‘n omstrede Kovsie-video kom aan die lig. Dié keer was dit senior blanke studente wat ontgroen word as deel van Kovsies se koshuisintegrasieprogram, en wat as Huiskomiteelede in ‘n tradisionele swart koshuis, Villa Bravado, opgeneem is. Kovsies, wat lank reeds van
Ondersoek na Cele gevra
Die Vryheidsfront Plus het die Openbare Beskermer versoek om die Departement van Openbare Werke (DOW) en polisiekommissaris, genl. Bheki Cele, se huurkontrak van R500 miljoen vir ‘n gebou van Roux Shabangu, te ondersoek. “Die feit dat die DOW nou bevestig dat die huurkontrak gesluit is deur die DOW op versoek en na evaluering deur die
Tweede verminkte lyk duik op in Villiersdorp
Die klein gemeenskap van Villiersdorp is hewig ontsteld ná die ontdekking van ‘n verminkte lyk in die omgewing van hierdie week. Die lyk, waarvan sekere liggaamsdele en interne organe ontbreek, is Woensdag ontdek op ‘n plaas in die omgewing. Die kop, bors en hande sook organe is verwyder. Polisie vermoed dat die lyk dié van
