Die 19-jarige Dzhokhar Tsarnaev, wat van die bomaanvalle by die Boston-marathon aangekla word, het onskuldig gepleit op al die aanklagte teen hom. “Onskuldig”, het Tsarnaev geantwoord op elk van die 30 aanklagte wat Woensdag tydens sy eerste openbare hofverskyning sedert April uitgelees is. In sewentien van die aanklagte kan die doodstraf opgelê word. Die tiener,
Malema waarsku wittes dat hulle ‘alles sal moet deel’
Die Economic Freedom Fighters (EFF) is ‘n protesbeweging, het sy leier, Julius Malema, Donderdag tydens die bekendstelling oor sy nuwe party gesê. Die EFF verskil van ander wegbreekpartye van die ANC, het Malema, voormalige president van die ANC-jeugliga, by Constitution Hill, Johannesburg, bygevoeg. “Ons is nie soos Agang en al die ander nie. Ons het
Lees verder: Malema waarsku wittes dat hulle ‘alles sal moet deel’
Makaziwe Mandela weer hof toe om haar hande op miljoene te kry
Oudpresident Nelson Mandela se gesinslede wil weer hof toe oor miljoene rande wat in ‘n trustfonds vasgelê is. Die aansoek sal deur deur Mandela se twee dogters, Makaziwe en Zenani gebring word. Sewentien kinders en kleinkinders ondersteun die aansoek. Die hofaansoek sal op 29 Julie in die Suid-Gautengse Hooggeregshof in Johannesburg aangehoor word. Die gesinslede
Lees verder: Makaziwe Mandela weer hof toe om haar hande op miljoene te kry
Pretoria kry reuse casino, vermaakgeriewe
Sun International wil ‘n R3 miljard “stedelike vermaak bestemming” in Pretoria oprig, deur die sukkelende Morula Casino te hervestig. Dit is volgens ‘n verklaring wat deur die maatskappy Dinsdag uitgereik is. Sun International het ‘n “aansoek by die Gauteng Dobbelraad ingedien om sy Morula casino-lisensie te wysig om die casino te verskuif vanaf Mabopane na
Gigaba breek sy beloftes oor Medupi
Die minister van Openbare Ondernemings Malusi Gigaba, word daarvan beskuldig dat hy nie beslissend opgetree het om te verseker dat die Medupi-kragstasie volgens plan betyds krag sal kan lewer nie. Gigaba se besluit om senior amptenare na Frankryk te stuur, is as ‘n “sagte benadering” gekritiseer. Die Franse maatskappy, Alstom, is betrokke by die bou
Polisie word nie in SA vertrou nie
‘n Nuwe meningspeiling toon dat 83% van Suid-Afrikaners die Polisiediens as korrup beskou. Die peiling deur Transparency International, het vasgestel dat Suid-Afrika een van 36 lande is waar gewone mense nie die polisie vertrou nie. Volgens RSG se redaksie in Johannesburg het 36% van die 1000 Suid-Afrikaners wat deelgeneem het, erken dat hulle al ‘n
Dr Willem Cruywagen oorlede
Die gewese administrateur van Transvaal, dr. Willem Cruywagen is gisteraand by sy huis in Pretoria oorlede. Hy was 92 jaar oud. Die oudadministrateur was die afgelope paar weke siek en het ondermeer las van ‘n maagseer gehad. Hy was lid van verskeie kultuur- en erfenisorganisasies en ook beskermheer van Die Voortrekkers. Een van Cruywagen se
SAID-bedrogspul: Werknemer gevonnis
‘n Kaapse vrou is Dinsdag tot 12 jaar tronkstraf gevonnis nadat sy die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) uit meer as R6 miljoen bedrieg het. Neil (39) en Bronwyn Goldman (35), ‘n voormalige werknemer van die SAID, het verlede week in die Bellville-streekhof op byna 400 aanklagte van bedrog verskyn. Hulle het ‘n pleitooreenkoms met die staat
Blankes se kanse 6 keer meer om vermoor te word
Vanaf 1994 met die aanbreek van “demokrasie” in Suid-Afrika tot op hede, is daar reeds 200 000 moorde in die land gepleeg en blankes is ses keer meer aan die ontvangkant daarvan as enige ander ras. Geweld het merkbaar toegeneem na Nelson Mandela se vrylating, wat die sogenaamde “ikoon” se status as vredemaker erg onder
Lees verder: Blankes se kanse 6 keer meer om vermoor te word
Toyota met Kurt Darren se lugsakke het nie ontplooi
Die voorste lugsakke in die Toyota Fortuner waarin die sanger Kurt Darren en twee vriende in ‘n ongeluk oor die naweek betrokke was, het nie gedurende die botsing ontplooi nie, berig Beeld vandag. Slegs die lugsak in die linker- voorste deur, waar die sanger gesit het, het tydens die botsing ontplooi. Beeld publiseer ‘n foto
Lees verder: Toyota met Kurt Darren se lugsakke het nie ontplooi
