Drie groot rewo-illusies

Ons word deesdae doodgegooi met geskiedvervalsings en propaganda wat aanwys dat ons die beliggaming van pure slegtheid is. Nie net gaan dit oor optredes uit die verlede nie, maar selfs op kulturele gebied lyk ons fundamenteel besmet te wees. Alles wat ons opgerig en gefinansier het moet ten onder gaan in ‘n golf van barbaarse

Lees verder: Drie groot rewo-illusies

Vier keer meer psigopate in bestuursposte

Psigopate floreer in bestuursposte teen ‘n koers van vier keer hoër as die normale bevolking. Nuwe navorsing toon dat die aantal styg as gevolg van swak ekonomiese tye, en hulle teenwoordigheid sal waarskynlik ook verhoed dat vroeë oplossings vir die globale finansiële krisis gevind word. Só sê Liza van Wyk, uitvoerende hoof van nasionale bestuursopleiding

Lees verder: Vier keer meer psigopate in bestuursposte

Verander Grondwet oor eiendom sê ANC

Gwede Mantashe, ANC-sekretaris-generaal, het Sondag ná ‘n vergadering van die party se nasionale uitvoerende komitee gesê die Grondwet moet as ‘n “transformatiewe” dokument beskou word. “Dis ‘n lewende dokument. Dis belangrik dat ons [oor die bepalings in die Grondwet] praat en weer daarna kyk.” Mantashe het art. 25, die eiendomsklousule, uitgesonder. Mantashe voel duidelik die

Lees verder: Verander Grondwet oor eiendom sê ANC

Motlanthe vra Jeugliga om by rewolusie-plan te bly

Julius Malema en adjunkpresident Kgalema Motlanthe het altwee by ‘n byeenkoms van die Jeugliga opgetree ter viering van die ANC se honderdjarige bestaan in die Nkowankowa-stadion buite Tzaneen. Motlanthe het gesê rewolusie is met opset en planmatig, nooit lukraak nie. Hy kon skaars gehoor word bo rumoer van die skare in die stadion. “Die ANC

Lees verder: Motlanthe vra Jeugliga om by rewolusie-plan te bly

Plakkers versper groot Johannesburgse deurgangsroetes

Plakkers by Kya Sands, noord van Johannesburg, het belangrike paaie in die gebied Maandag geblokkeer om teen swak dienslewering te protesteer, het Gautengse polisie gesê. Lt-kol Lungelo Dlamini het gesê River Road en Malibongweweg in die gebied is gesluit. “Die betogers het ook twee vragmotors gestop en hul sleutels weggeneem,” het hy gesê. Dit veroorsaak

Lees verder: Plakkers versper groot Johannesburgse deurgangsroetes

Duitse ondernemings pessimisties oor SA korrupsie

Duitse ondernemings in Suid-Afrika sien die politieke situasie in die land steeds as volhoudend swak of in ‘n verdere staat van verswakking en afname. Die algemene siening oor die ekonomie is ietwat beter as twee jaar tevore, maar ook steeds negatief. Dit blyk uit die jongste verslag oor ‘n gereelde opname van Duitse maatskappye in

Lees verder: Duitse ondernemings pessimisties oor SA korrupsie

Dis nie meer ‘n struggle nie

Inwoners in Ratanda, oos van Johannesburg mag dalk teen hoë pryse vir elektrisiteit, verkeerde rekeninge en kragonderbrekings opstaan, maar wit joernaliste het op die harde manier geleer dat die swart betogers uiters vyandig is en net met die burgemeester of die president wil praat. Swart, dankie. Die jeug van Ratanda dra openlik wapens en tuisgemaakte

Lees verder: Dis nie meer ‘n struggle nie