Professor George Devenish, ‘n DA-raadslid, skryf die volgende in hierdie artikel in die Business Day. “In contract with the racist political sentiments and policies of the northern colonies, the Cape liberals were imbued with the rule of law and hoped their relatively enlightened race policies, encapsulating a qualified nonracial franchise, would be extended to the
Israel stuur 3 kernbewapende duikbote na Golf
Drie Duitsvervaardigde duikbote van Israel, toegerus met kernkruisermissiele is ontplooi in die Golf naby Iran. Die eerste is gestuur in reaksie op Israeliese vrese dat ballistiese missiele wat deur Iran, Sirië en die Hezbollah, ‘n politieke en militêre organisasie in Libanon, ontwikkel is, Israel kan tref, insluitend lugbasisse en missiellanseerplekke. Die duikbote van Flottielje 7
Telg 21 vir Zuma?
IOL berig dat Pres. Zuma vir die 21ste keer pa gaan word. Volgens gerugte, is MaNtuli, die president se tweede vrou, swanger. Vroeër het berigte in die media verskyn dat Pres. Zuma en MaNtuli se verhouding op die rotse is. Vriende en kollegas van MaNtuli het dié berigte ontken, maar nietemin die 33-jarige MaNtuli se
‘Daar is ‘n 80% kans vir ‘n aanval’
Suid-Afrikaanse intelligensiedienste word daarvan beskuldig dat hulle traag reageer op waarskuwings van die gevare tydens die 2010 Wêreldbeker. Die Sunday Times het Sondag berig dat plaaslike intelligensiebronne bekommerd is oor die moontlike bedreigings. Dit strook met die voorlegging wat aan die Amerikaanse Kongres gedoen is. Ronald Sandee, direkteur van die NEFA Stigting, het die Amerikaanse
Afrikanisme
Afrikadag is verlede week gevier. Die geleentheid het met minder fanfare gepaard gegaan as wat verwag sou word, en vir die eerste keer het gesaghebbende Afrikane, in die vorm van oud-Sekretaris-generaal van die VN, Kofi Anan en oud pres. Obassanjo van Nigerië selfkritiek uitgespreek. Afrikanisme neig tradisioneel om alles wat op die kontinent verkeerd loop
GHA skud sy vere reg
Die Genootskap vir die Handhawing van Afrikaans het Saterdag, 29 Mei 2010, sy sestiende Jaarvergadering gehou. Die bekende prokureur, Cerneels Lourens, wat as gasspreker tydens die geleentheid opgetree het, het gesê dat ons as Handhawers van die Taal meer taalaktivisties moet optree deur vriendelik dog ferm aan te dring om in Afrikaans bedien te word.
Voortekkergedenksteen heringewy
AfriForum, die Standertonse raadslid Rosier de Ville en die Aksiekomitee Standerton het Saterdag die Standertonse Groot Trek-gedenksteen – wat deur dié dorp se voormalige burgemeester, me. Queen Radebe-Khumalo beskadig is – heringewy. Flip Buys, uitvoerende hoof van Solidariteit, was die hoofspreker tydens die geleentheid. Die herinwyding het geskied nadat AfriForum en die Standertonse gemeenskap gedurende
Die Judasbok
Drome is soos ons menslike skaduwee. ‘n Skaduwee van ‘n mens kan net soms gesien word. Dit is as die son skyn. Maar, jou skaduwee is altyd by jou. Dit is soos ‘n plantaat in jou mond. Dit is ‘n vreemde voorwerp en tog deel van my. So is dit met drome. Slimjan vertel elke
Bulle tem die Storm
Met die flymskerp Juan de Jong vroeg beseer, was die hemelbesem-slot van die WP, Andries Bekker, ‘n paar keer die Stormers se beste agterspeler… Dit som miskien ten beste die eindstryd van die Super 14 op, wat as rugbyskouspel dalk nie geslaag het nie, maar waar die sterker span waarskynlik as die wenners van
Krieket: As die stert die hond swaai
“Die stert swaai nou al te lank die hond.” So stel ‘n sportskrywer die situasie waar die Proteas se senior spelers skynbaar so magtig geword het dat die afrigters deurentyd op dun ys en die keurkomitee die trekpas gekry het. Die boodskap is skynbaar: Vat aan Graeme Smith, Jaques Kalis en sy boesemvriend Mark
