Bekamping van korrupsie elkeen se verantwoordelikheid

Dit is nie ongewoon dat ‘n enkele koerant tot ses berigte op ‘n dag oor korrupsie dra nie. ‘n Tipiese voorbeeld: In ‘n berig vra Volksblad vandag vrae oor wat van ‘n voltooide polisiedossier geword het wat oor die besoedeling van die Valsrivier by Kroonstad geword het. Daarnaas is ‘n berig oor vermeende korrupte aanstellings

Lees verder: Bekamping van korrupsie elkeen se verantwoordelikheid

Turkse referendum van teenstrydighede

Die Turke het gister stembus toe opgeruk om hul kruisies in ‘n referendum te gaan trek. Formeel handel dit oor grondwetlike hervorming wat die weg moet baan vir toetrede tot die Europese Unie. Die Europese Unie se saakgelastigde vir Turkye, Ria-Oomen-Ruijten, het haar ontsteltenis uitgespreek omdat opposisiepartye hul ondersteuners oproep om nee te stem. Daar

Lees verder: Turkse referendum van teenstrydighede

Só word die land geplunder

Ek het vanoggend met ‘n baie goeie vriend wat op die Natalgrens woon, gehoor hoe die land geplunder word tot op die laagste vlak! Hy vertel my dat omdat ons in die stad woon, en nie een van die swart tale magtig is nie, besef ons nie hoe hulle skelmstreke werk nie. Wanneer dit by skelmstreke kom, dan het die swartes dit al klaar

Lees verder: Só word die land geplunder

Blou doeltreffendheid

Al die motorvervaardigers het deesdae nie meer die krag- en spoedsyfers op die voorgrond wanneer daar van nuwe motors gepraat word nie. Dit gaan alles deesdae oor die hoeveelheid uitlaatgasse per 100mg wat in die lug in gepomp word. En ja vanaf Septembermaand 2010 gaan daar nog ‘n boetebelasting ook gehef word op die hoeveelheid

Lees verder: Blou doeltreffendheid

Misdaadstatistieke

By die beoordeling van statistiek word verskeie modelle gebruik om akkuraatheid te beoordeel. Die eerste alarmklokkie wat afgaan is as ‘n syfer op ‘n uitskieter dui – maw as die syfer soos ‘n seer duim uitstaan. Met misdaadstatistiek is daar verskeie ander hulpmiddels. Uit ervaring is daar ‘n verwantskap tussen sosio-ekonomiese omstandighede en sekere tipes

Lees verder: Misdaadstatistieke

‘Idioties en gevaarlik’ om Koran te verbrand

Die top-wetstoepassingsbeampte in Amerika het ‘n kerk in Florida se planne om op die herdenking van die 11 September 2001-aanvalle kopieë van die Koran te verbrand, as “idioties en gevaarlik” bestempel. Prokureur-generaal Eric Holder het Dinsdag dié woorde gesê nadat hy met geestelike leiers vergader het oor maniere om ‘n anti-Islamitiese golf in Amerika te

Lees verder: ‘Idioties en gevaarlik’ om Koran te verbrand

Die fisiologie van die staking

Na raming het die staking wat nou voorlopig opgeskort is, die land regstreeks R1 miljard per dag gekos. Dit kan moontlik meer wees, omdat bereken is dat ‘n vorige Cosatu-staking die land R2 miljard per dag gekos het. Voeg hierby die enorme onregstreekse skade wat moontlik uit die hewige negatiewe beriggewing voortgespruit het, en Suid-Afrika

Lees verder: Die fisiologie van die staking

VF+ kla dat ANC joernaliste intimideer

“Die onafwendbare afleiding uit die jongste besluit van die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG), om die klagtes teen die joernalis Mzilikazi Wa Afrika terug te trek, is dat die optrede van die NVG en Polisie nie deur suiwere regsplegingbeginsels en geregtigheid gemotiveer was nie. Die terugtrekking van kriminele klagtes teen die joernalis Mzilikazi Wa Afrika word deur

Lees verder: VF+ kla dat ANC joernaliste intimideer