Die arme dr Wouter Basson

Arme dr. Wouter Basson. Hy is die laaste soldaat in die laaste SAW-loopgraaf oor. Sy stryd teen leuens, drogbeelde, versinsels, kwade wil en groot dosisse politieke opportunisme blyk ‘n eensame een te wees. Dit is opvallend dat elke ou Afrikanerorganisasie hom die rug gekeer het en die ANC/DA-propagandaweergawe van die verlede volledig omhels het. Sý

Lees verder: Die arme dr Wouter Basson

Gautengse premier roep ‘soldate op teen volksmoord van MIV’

Gauteng se premier Nomvula Mokonyane het Donderdag gesê die uitwerking van MIV/vigs  is ‘n “volksmoord” wat die Suid-Afrikaanse ekonomie sal verlam as niks gedoen word om die pandemie te bekamp nie. ​​ “As hierdie situasie nie dringend aandag kry nie, het dit ‘n potensiaal om ongekende ellende te veroorsaak as ‘n gevolg van dalende produktiwiteitsvlakke

Lees verder: Gautengse premier roep ‘soldate op teen volksmoord van MIV’

SA weer afgegradeer

Die regering en ontleders het die “harde” jongste afgradering van Suid-Afrika se ekonomiese vooruitsigte, sy derde in vier maande, gekritiseer. Standard & Poor’s het die land se ekonomiese vooruitsigte gister van stabiel na negatief afgegradeer, en het sosiale onrus en voorgesette politieke debat uitgesonder as kwelpunte. Die Amerikaanse agentskap het gesê die vooruitsigte is donker

Lees verder: SA weer afgegradeer

VF+ loods e-tolprotesaksie

Die Vryheidsfront Plus, saam met die Nasionale Belastingbetalersunie (NBU), die Suid-Afrikaanse Woonwa Assosiasie (SAWA) en motorfietsryers van verskeie klubs, loods op Donderdagoggend, 28 Maart 2012, om 07:00 ‘n protesaksie teen die Gauteng e-tolselsel. Die protesaksie sal ‘n aaneenlopende proses wees wat deur die loop van April 2012 sal voortgaan ten einde aan die regering te

Lees verder: VF+ loods e-tolprotesaksie

Brics: Dialoog enigste antwoord op konlik

Die BRICS-groep van opkomende ekonomieë wat ​​uit Brasilië, Rusland, Indië, China en Suid-Afrika bestaan, het gister gesê dialoog is die enigste antwoord op die opstand in Sirië en die omstredenheid oor Iran se kernprogram. Leiers by die vierde BRICS-beraad in Nieu-Delhi het belangrike kwessies soos klimaatsverandering, terrorisme, energie-sekuriteit en veiligheidkrisisse, ook in Afghanistan, bespreek. “Ons

Lees verder: Brics: Dialoog enigste antwoord op konlik

Afriforum ‘wil Grondwet beskerm’

Afriforum het ‘n video vrygestel “om die Grondwet te beskerm”. Dit sal glo dansky FW de Klerk se kontakte in die buiteland ook vrygestel word, het ‘n bron gesê. Die Grondwet is egter sedert 1994 al ʼn paar keer gewysig omdat die ANC van meet af aan oor die nodige aantal stemme beskik het om

Lees verder: Afriforum ‘wil Grondwet beskerm’

Smeerseksaanklagte verdiep om gewese IMF-hoof

‘n Regter gaan nie nou besluit of die aanklag teen Dominique Strauss-Kahn, die gewese IMF-hoof, wat glo ‘n hotelwerker seksueel aangerand het, verwerp moet word nie. Regter Douglas McKeon het Woensdag in New York argumente in verband met die saak aangehoor. Nafissatou ­Diallo, die hotelwerker, eis ‘n onbepaalde bedrag skadevergoeding ná die beweerde aanval in

Lees verder: Smeerseksaanklagte verdiep om gewese IMF-hoof

Skietery by prokureur eis vier

Die Gautengse polisie ondersoek die omstandighede rondom die skietdood van vier mense gister in Centurion, suid van Pretoria, ná ‘n kliënt ‘n vergadering by Hepple-prokureurs ontwrig het, het RSG berig. Die skietery het by Du Randt en Richards-prokureurs in Zwartkop, Centurion, uitgebreek. Daar word beweer dat ‘n 64-jarige man die vergadering onderbreek het en skote

Lees verder: Skietery by prokureur eis vier

Vanuit Die Burger se muwwe ideekerker: ‘liberale demokrasie’?

Die lees van Leopold Scholtz se jongste rubriek, het my genoop om soos volg te reageer. Beste Schollie, Dankie vir jou bydrae tot absurde humor in Afrikaans deur jouself in Beeld/Die Buiger as ‘n “liberale demokraat” te beskryf. Ek het amper van my stoel af geval soos ek lag. Dink net daaraan: die “Tea Party

Lees verder: Vanuit Die Burger se muwwe ideekerker: ‘liberale demokrasie’?

Basson-verhoor verdaag nadat aanklaer deurmekaar raak

Die verhoor van dr Wouter Basson het Woensdag uitgerafel en moes verdaag word toe die pro forma aanklaer Salie Joubert aantygings “sonder feitelike basis” tydens kruisondervraging gemaak het. Basson se regshulp, Jaap Cilliers het dit aan die komitee gestel dat Joubert  verkeerde stellings maak en dat dit nie toegelaat word nie, aangesien dit ‘n beslissing

Lees verder: Basson-verhoor verdaag nadat aanklaer deurmekaar raak