Verbruikers skuld munisipaliteite miljarde

Byna twee derdes van die R76,6 miljard wat aan Suid-Afrika se munisipaliteite geskuld word deur verbruikers, word deur huishoudings geskuld, het die Nasionale Tesourie gesê. Volgens ‘n verslag wat Dinsdag vrygestel is, kan ‘n “sekere persentasie” hiervan waarskynlik nie ingevorder word nie. Die verslag, wat omgaan met plaaslike regeringsuitgawes en spandering vir die periode tussen

Lees verder: Verbruikers skuld munisipaliteite miljarde

Oproer in NW raak gewelddadig

Oproer oor dienslewering in Moruleng het Dinsdag gewelddadig geraak toe woedende inwoners ‘n winkel en ‘n voertuig aan die brand gesteek het, het die polisie in Noordwes gesê Ongeveer ‘n duisend oproermakers het omstreeks 19:00 die strate ingevaar, het brig. Thulani Ngubane gesê. “Betogers het paaie afgesper en die polisie met klippe bestook.” Hy het

Lees verder: Oproer in NW raak gewelddadig

Nog kragverhogings kom

Verdere elektrisiteitsverhogings staar die verbuiker in die gesig, het die Nasionale Energiereguleerder (Nersa) gesê. Mbulelo Ncetea het Dinsdag Nersa se strategiese planne voorgelê aan die parlement. Eskom het skuld gemaak om nog twee kragstasies te bou. “… Die land sal deur middel van die tariewe en ander maniere (die geld) terugbetaal,” het Ncetea gesê. Eskom

Lees verder: Nog kragverhogings kom

Werk die reënboognasie rêrig?

Sedert 1994 is daar meer rassehaat onder etniese groepe as ooit vantevore. Geen multikulturele land werk regtig nie, want selfs Kanselier Angela Merkel van Duitsland het onder andere gesê in Oktober 2010 dat haar Duitse multikulturele omgewing gefaal het. Die gewese President van Frankryk, Nicolas Sarkozy en huidige Eerste Minister David Cameron van Brittanje het

Lees verder: Werk die reënboognasie rêrig?

Afrikaanse skole in Johannesburg geteiken

Die Vryheidsfront Plus is ingelig van nog ‘n Afrikaanse skool in Johannesburg, benewens die skole in die Randburg-omgewing, wat deur die onderwysowerhede geteiken word vir transformasie na Engels. Ouers van Laerskool Montanus in die Suide van Johannesburg het met sorg kennis geneem dat die skool geoormerk word vir transformasie deurdat graad een en twee klasse

Lees verder: Afrikaanse skole in Johannesburg geteiken

Tuinier vermoor baas ‘oor lone’

‘n Voormalige swart tuinier beweer hy het sy bejaarde werkgewer vermoor tydens ‘n woede-uitbarsting omdat die werkgewer geweier het hom sy lone te betaal en glo gedreig het om hom dood te maak. Jacob Pantsi Mmekwa (32) van Stinkwater het Maandag erken hy het sy 68-jarige werkgewer, Sarel Koekemoer, vermoor, maar het ontken dat hy

Lees verder: Tuinier vermoor baas ‘oor lone’

Tshwane se groen GOP

“Die Geïntegreerde Ontwikkelingsplan (GOP) van die Tshwane Munisipaliteit wat op 31 Mei 2012 tydens die maandelikse raadsitting bespreek is, is ‘n indrukwekkende en omvattende dokument”, het Kol. Piet Uys, raadslid vir die Vryheidsfront Plus in die Tshwane Metro, gesê. Vryheidsfront Plus is veral tevrede met die aanduiding dat die munisipaliteit van plan is om sy

Lees verder: Tshwane se groen GOP

Vier swartes in Israel beseer na rasse-aanval

Vier swartes is in die hospitaal opgeneem in Israel, na aanleiding van ‘n brandstigtingaanslag op die gebou waarin hulle woon, volgens die polisie. Die voorval, wat deur die polisie beskryf word as “baie ernstig,” het plaasgevind in ‘n ou twee-verdieping gebou in ‘n arm omgewing. Polisie het gesê die brand is gestig in ‘n smal

Lees verder: Vier swartes in Israel beseer na rasse-aanval