Dit is duidelik dat die ANC, en spesifiek die minister van arbeid, me. Mildred Oliphant, in ontkenning leef aangaande die uitwerking wat regstellende aksie het op wittes. Die minister het in antwoord op ‘n parlementêre vraag deur die VF Plus geantwoord dat daar geen korrelasie bestaan tussen regstellende aksie en wit armoede nie. “Ons het
Polisie traag om teen ‘num-num’ op te tree
Twee konstabels is in hegtenis geneem nadat hulle met prostitute in hul polisievangwa betrap is, lui ‘n berig. Metro-polisiebeamptes van die honde-eenheid het Maandag omstreeks 01:00 na die voertuig in Clairwood, Durban, gestap en ‘n man op die voorste sitplek gesien met ‘n vrou wat gebuk op die vloer gesit het, het The Star berig.
Premier vergeet belofte aan bloulig-slagoffer
Gauteng se premier Nomvula Mokonyane het van ‘n vroeëre belofte aan die blou-ligslagoffer Thomas Ferreira om sy mediese koste te help dek, volgens ‘n berig Donderdag, vergeet. Mokonyane het oorspronklik aan Ferreira se ouers en die media gesê dat haar departement uitgawes sal help dek. Ferreira, 19, is van sy motorfiets afgestamp deur die voortsnellende
Aanklaer swig voor openbare druk oor Trayvon Martin
Te midde van verwoede openbare druk om die “moord” van Trayvon Martin te straf, het die spesiale aanklaer in die saak in Florida, VSA, Woensdag, ‘n moordaanklag teen die buurtwagvrywilliger wat die ongewapende swart tiener geskiet het, gelê. Die openbare veldtog om Zimmerman aan te kla is deur swart leiers en selfs deur pres. Obama
Lees verder: Aanklaer swig voor openbare druk oor Trayvon Martin
Solidariteit wil grootste bruin RA-saak opneem
Die vakbond Solidariteit het vandag ʼn omvattende regstrategie teen die Departement van Korrektiewe Dienste (DKD) se regstellendeaksie-plan aangekondig. Dit sal die grootste regstellendeaksie-saak nog in Suid-Afrika wees om veral bruin mense se regte te herstel. Solidariteit het reeds die sake van vier bruin en een wit werknemer van DKD gekonsolideer, wat nou na die arbeidshof
Oproepe om Ilanga te nasionaliseer
Eienaars van die Ilanga-koerant in KwaZulu-Natal het Woensdag stakende joernaliste van intimidasie beskuldig en dreigemente aan sy adverteerders. “Stakende lede van die unie en ‘n amptenaar van die vakbond het xenofobiese beledigings rondgeslinger by die bestuur en adverteerders wat in die gebou inkom gedreig,” sê Arthur Konigkramer, besturende direkteur van Mandla-Matla, die maatskappy wat die
Wes-Kaap beloon Grabouw se oproermakers
Swart oproermakers in Grabouw sal beloon word vir hul moeite en van aparte onderrig, vervoer, luukse verblyf en kos voorsien word, het die Wes-Kaapse Onderwysdepartement aangedui. Hulle het voorheen geëis om na ‘n bruin skool te gaan. Umyezo Wama Apile-skool se swart leerlinge in Grabouw, sal by ‘n skool 50 kilometer weg loseer om oorbevolking
Geen spoor van semen by ET
‘n Lykshuisassistent wat Eugene Terre’Blanche se lyk uit sy huis verwyder het, het gesê sy het geen vloeistowwe wat na semen lyk op sy genitalieë gesien nie. “As daar iets was, ja, ek sou dit gesien het,” het Gladys Lesenyego in die Hooggeregshof wat in Ventersdorp sit Woensdag gesê. Chris Mahlangu en ‘n tiener, wie
Goeie waardes waarborg goeie regering
“What, in fact, is ‘equality’? The term has been much invoked but little analyzed. A and B are ‘equal’ if they are identical to each other with respect to a given attribute. Thus, if Smith and Jones are both exactly six feet in height, then they may be said to be ‘equal’ in height. If
Skokaanval op Heilbron
Die aanval op mnr Christo van Rensburg (36) van Heilbron is met skok en afgryse begroet. Van Rensburg was om ongeveer 22:00 in sy bakkie op pad vanaf sy werk op Heilbron na die plaas waar hy woon ongeveer 7 km buite Heilbron. Twee swart mans het hom by die plaashek ingewag en ‘n petrolbom
