Skitterende spel deur die doelskieter van Uruguay, Diego Forlán, het die Bafana Bafana met 3-0 laat verloor. Terwyl Suid-Afrika oor die afgelope maande getrakteer is op die onoorwinlikheid van die plaaslike sokkerspan en die regeringsgesinde media oor “nasiebou” gepopel het, het Uruguay finaal die Afrosentriese seepbel geprik. Forlán, wat ook in Mei twee doele vir
Hoeveel onse in jou Afrikaanse pond?
Hierdie opskrif van ‘n rubriek deur Die Burger se Dawie vang telkemale my oog as ek so ‘n vinnige blik oor die binnelandse pers werp – danksy die geleentheid wat die internet bied. Ek het dit gelees ook, en sou dalk ook ‘n eiertjie wou lê, maar daardie geleentheid is nie gebied nie. Dawie, so
Suid-Afrika se wonderlike water
Ek verwys na dié week se TV-insetsel oor water. Verder heg ek ook hierby aan ‘n foto wat ek vanoggend geneem het; die water – glo dit of nie – kom uit my kraan uit. Nou my vraag vandag aan julle is, sal julle die water drink? Ek glo nogal nie. Ek het ook reeds
Sowetodag: Jeugdag of Jigdag?
Met die totstandkoming van die NuweSA het 16 Junie van Sowetodag na Jeugdag verander. Baie lesers weet waarskynlik nie waar dié “mooi” en oënskynlike onskuldige benaming vandaan kom nie! 16 Junie elke jaar verteenwoordig een van die mees onskuldige vakansiedae van die “nuwe SA”. Vir die meeste mense is dit maar net nog ‘n vakansiedag
McLaren maak dit 1 en 2 in Kanada
Die Britse renjaer Lewis Hamilton het die voortou geneem in die F1-bestuurderskampioenskap tydens sy oorwinning op die Gilles Villeneuve-renbaan in Montreal, Kanada. McLaren het ook die voortou geneem in die vervaardigerstryd nadat Hamilton se spanmaat en huidige wêreldkampioen Jenson Button tweede oor die wenstreep gejaag het. Ferrari se Fernando Alonso moes met ‘n derde plek
Ierland skors Israeli-diplomaat
Ierland gaan ‘n Israelse diplomaat skors oor die gebruik van vervalste Ierse paspoorte deur verdagtes in die moord van Hamas-beampte in Januarie in Doebai, het die ministerie van buitelandse sake in Dinsdag gesê. “‘n Ondersoek wat gedoen is toon dat agt vervalste Ierse paspoorte deur die verdagtes gebruik is in die moord op Mahmoud al
Leë sitplekke is betaal sê Fifa
Bywoningsyfers by die Wêreldbeker-stadions na afloop van die eerste 11 wedstryde staan op 92.5%, het Nicholas Maingot, Fifa-woordvoerder, Dinsdag in Johannesburg gesê. Maingot het gesê die groot hoeveelheid leë sitplekke by die stadions is as gevolg van groepbesprekings. “Die kaartjies is verkoop, maar nie uitgedruk nie. Sommige toeskouers het net eenvoudig betaal en nooit opgedaag
Japannese WB-joernalis beroof
Die Volksblad berig dat ‘n Japannese joernalis Maandag in Bloemfontein met Suid-Afrika se misdaad kennis gemaak het. Die vryskut-fotograaf van Japan is na Maandagaand se sokkerwedstryd tussen Japan en Kameroen van sy rugsak beroof.. Die inhoud van die sak was glo R120 000 werd. Sy kamera, kontant en die paspoort is onder die items wat
Spiesgooier steek mededingers die loef af
Die Suid-Afrikaanse atleet Sunette Viljoen het die Afrika-spiesgooirekord vir vroue verbeter. Sy het by die Josef Odlozil-byeenkoms in Praag, met ‘n gooi van 66.38m, haar mededinger in die stof laat byt. Die Olimpiese kampioen en wêreldrekordhouer, Barbora Spotakova (65.7m), het tweede geëindig en Madera Palameika (60.29m) van Letland was derde.perfektaФільчаков Олександр Васильович прокурор
Jeugdag: niks om te vier
‘n Volk wat nie in sy jeug belê nie, sorg nie vir sy toekoms nie. Dit is ‘n bitter ou waarheid, maar Sondag lui ‘n prominente opskrif in Rapport: “Vir die verlore jeug is daar niks om te vier.” Die man wat sy pen so in gal doop is Charles Malan, wat benewens as skrywer,
