Audi Quattro minder van ‘n modebykomstigheid

André Olivier bied sy ry-Indrukke van nuwe modelle. Audi TT 2.0T FSi Quattro S-Tronic Enjin Kapasiteit: 1984 cc 4 sil Petrol Turbo Kraglewering: 155 Kw Wringkrag: 350Nm Wringkrag 0-100 km/u: 5,6 sekondes Spoed: 243 km/u Verbruik: 7,2 l/100 km Uitlaatgasse: 169Co2 g/km Ons hou van: Die motor se sagte vroulike voorkoms het plek gemaak vir

Lees verder: Audi Quattro minder van ‘n modebykomstigheid

Wees gewaarsku, ek’s nog ‘n Afrikaner!

“Take a Dutchman, the kind of Dutchman that fought against all the might of Spain, intermix him with the inflexible French high notes. Take him through 8 generations of war; put him in a country suitable for the huntsman, marksman and rider. Put a finer temper in him through the Bible, and you get an

Lees verder: Wees gewaarsku, ek’s nog ‘n Afrikaner!

Popeye was reg – spinasie gee meer woema

Daar is ‘n manier om sportprestasie te verbeter sonder om in ‘n dwelm-opsikkerdebakel te beland. En ja, Popeye was al die tyd reg: Eet spinasie. Maar Popeye was ook verkeerd. Dis nie die yster in spinasie wat die eter groter woema gee nie, maar die nitrate daarin. So het Sweedse navorsers bevind in ‘n artikel

Lees verder: Popeye was reg – spinasie gee meer woema

Landboubedryf verkeer onder groot druk – Opname deur PricewaterhouseCoopers

In dié stadium is boerdery in Suid-Afrika oor die algemeen nie ʼn winsgewende bedryf nie. As gevolg van die sterkte van die rand en die ondersteuningskemas wat landbouprodusente in ontwikkelde lande geniet, bevind plaaslike landbouprodusente hul in ʼn onmededingende posisie. Hiermee saam het die verwoestende sleureffek van die wêreldwye finansiële krisis en die gevolglike ekonomiese

Lees verder: Landboubedryf verkeer onder groot druk – Opname deur PricewaterhouseCoopers

Arabiese opstande, persvryheid, inligting via die internet

Die ou politiek-wetenskaplike spreekwoord lui dat ‘n land geen vriende het nie, net belange. In hierdie opsig is Suid-Afrika se post-1994-regering dikwels ‘n uitsondering, sodat ‘n politieke leier al opgemerk het die eregaste by Suid-Afrika se aanbieding van die Sokker-wêreldbeker het soos ‘n muishondgallery gelyk. Soms kos die vestiging van belange ook ‘n bietjie deeglike

Lees verder: Arabiese opstande, persvryheid, inligting via die internet

Gaan asseblief huis toe Aristide!

“Daar is nou geen rede meer hoekom Jean-Bertrand Aristide nie kan terugkeer huis toe nie, nadat dit bekend geword het dat die regering van Haïti bereid is om ‘n paspoort toe te ken,” aldus die leier van die Christen-Demokratiese Party (CDP), ds. Theunis Botha. “Aristide en sy gesin kos die Suid-Afrikaanse belastingbetalers miljoene rande per

Lees verder: Gaan asseblief huis toe Aristide!

Polisiekollege diskrimineer teen wit rekruut

Die Polisiekollege op Ulundi het al die vroulike rekrute wat met hulle opleiding begin het kaalkop geskeer. Daarna het hulle in die son opleiding ontvang, maar sonder hoede op. Dit was so erg dat een rekruut mediese behandeling moes ontvang nadat haar gesig opgeswel het. (Sien foto) Aanvanklik moes die rekruut wag om ‘n dokter

Lees verder: Polisiekollege diskrimineer teen wit rekruut