Dr. Pieter Mulder, adjunkminister van landbou, bosbou en visserye het Dinsdag in Durban tydens die COP17-beraad gesê dat die uitdaging vir landbou oor die volgende 30 jaar is om 70% meer kos te produseer, terwyl landbouers oor dieselfde tydperk die hoeveelheid aardverhittingsgasse wat deur landbou-aktiwiteite vrygestel word, drasties moet verminder. Dr. Mulder het die hoofrede
Nederlandse parlement verwerp Afrikanermosie net-net
De Tweede Kamer heeft de (gewijzigde) motie Van der Staaij vanmiddag net aan verworpen. De motie wijst op het geweld tegen Afrikaners en de onder druk staande vrijheid. Het was de eerste maal dat een motie inzake Afrikaners werd behandeld door het Nederlandse parlement. Voor de motie stemden: SGP, ChristenUnie, Partij voor de Vrijheid (PVV),
Lees verder: Nederlandse parlement verwerp Afrikanermosie net-net
Spanning tussen VK en Iran styg
Studente in Teheran het ‘n Britse diplomatieke kompleks Dinsdag met petrolbomme en klippe bestorm, die Union Jack-vlag en foto’s van Elisabeth II afgeruk, ‘n ambassadevoertuig aan die brand gesteek en dokumente by die vensters uitgegooi in tonele wat herinner aan die opstand in 1979. Twee dae nadat Iran se parlement ‘n wetsontwerp goedgekeur het wat
DA woedend oor Heath-aanstelling
Daar was tot dusver gemengde reaksie op president Jacob Zuma se besluit om Willie Hofmeyr met oudregter Willem Heath as hoof van die Spesiale Ondersoek-eenheid te vervang. Die DA sê hy is geskok oor die aanstelling. Die DA LP, Debbie Schafer, sê in die lig van Hofmeyr se uitstekende werk in die bekamping van korrupsie
Sunday Times takel Mulder
Minister Tina Joemat-Pettersson kan nie opdragte aan hom gee nie, maar slegs versoeke rig, sê dr. Pieter Mulder. Dít volg op die Sunday Times se berig dat me. Tina Joemat-Pettersson, Minister van Landbou, Bosbou en Visserye, ekstra hard moet werk omdat Mulder, haar adjunk, nie take wil verrig wat sy uitdeel nie. Die minister van
Robbeneilander gesteek vir voorsitterspos
‘n Verlede op Robbeneiland is deesdae nie meer die eksklusiewe kaartjie na politieke mag en rykdom nie. ‘n Thulamel-raadslid het in die Thohoyandou-landroshof verskyn nadat hy glo ‘n ANC-veteraan en voormalige Robbeneiland-gevangene met ‘n mes gesteek het. Die ANC-raadslid, Mushoni Tshifhango is op borgtog van R1 000 vrygelaat en die saak is tot 22 Desember
Boendoehof stenig man
Lede van ‘n gemeenskap in Kwanokuthula naby Plettenbergbaai het ‘n man wat vermoedelik ‘n 7-jarige meisie vermoor het, gestenig. Kaptein Malcolm Pojie sê sowat 2 000 mense het die man gekonfronteer en uitgevra oor die vermisde meisie. Hy het die skare na ‘n afgeleë area gelei en gewys waar die lyk van die vermisde Siphokazi
Geboorte van die Boererepublieke
Die neerlaag by Boomplaats het Pretorius se aansien as Voortrekkerleier kwaai geknou. Hy het egter voeling behou met die Afrikaners suid van die Vaalrivier, en het die gebeurtenisse in Suider-Afrika so goed beoordeel dat hy die nuwe politieke situasie kon benut wat teen 1851 ontstaan het. In die Kaap was die agtste grensoorlog (1850-1853) aan
Politiek en akademie aan US
Ek was in 1956 in matriek. Meer as een van my klasmaats was die daaropvolgende jaar onder die eerste eerstejaars aan die Universiteit Stellenbosch (US) se nuwe Afrikaanse mediese fakulteit. Dit was ‘n mylpaal wat na baie jare se aanvoorwerk en opoffering bereik is. Voortaan sou dit nie meer (soos vir sommige van my familielede)
Kanada teken nie weer Kioto
Kanada gaan nié ‘n tweede bindende internasionale ooreenkoms oor kweekhuisgasvrystellings onderteken nie. Die Kanadese minister van omgewingsake, Peter Kent het dit gesê oor die Kioto-verdrag tydens klimaatsamesprekings in Durban. Die Kioto-verdrag – die enigste wêreldwye ooreenkoms om kweekhuisgasvrystellings te verminder – verstryk aan die einde van aanstaande jaar. Kent sê Kanadese verteenwoordigers is in Durban
