Hongarye bied tans aan ryk buitelanders die kans om burgerskap te koop as hulle ten minste €250,000 belê in die land se ekonomie. Die potensiële beleggers – en toekomstige “burgers” – sal spesiale staatseffekte kan koop, wat sal lei tot voorkeurimmigrasiebehandeling vir hulle. Sodra hulle die Hongaarse paspoort ontvang, sal die nuwe burgers in staat
VSA val van toptien welvarendheidsindeks
Die VSA het vir die eerste keer van ‘n ligatabel geval wat die toptien mees welvarende lande aandui en wat drie Skandinawiese lande bo-aan vir welvaart en welsyn plaas. Die VSA het vanaf die 10de plek op die Legatum Instituut se jaarlikse welvaartindeks gedaal tot 12de posisie te midde van verhoogde onsekerheid oor die gesondheid
Moorde op polisie wek kommer
Die moord op sers. Reuben Dibakwane in Hebron, Pretoria, is deel van ‘n kommerwekkende tendens van polisielede wat vermoor word terwyl hulle aan diens is, het die Tshwane-metropolisie Woensdag gesê. “Die moord op sers. Dibakwane kom op ‘n tyd wat die land ‘n toename ervaar in die aantal polisiebeamptes wat deur misdadigers vermoor word,” het
ANC nie te vertrou oor haatspraak
“Die Vryheidsfront Plus sou ‘n hofbeslissing oor haatspraak verwelkom het in die Malema-haatspraak saak, want dit sou duidelikheid gebring het en afdwingbaar gewees het. Die ANC kan nie vertrou word met die ooreenkoms met AfriForum en TLU SA oor die Malema-haatspraak saak nie. Dit is nie die eerste keer dat die ANC onderneem om sy
Doodsklok lui vir universiteite
Die Nasionale Vergadering se goedkeuring op 30 Oktober van Blade Nzimande se wysigingswetsontwerp oor hoër onderwys is werklik skokkend. Daarmee lui die doodsklok finaal vir outonome owerheidsgefinansierde Suid-Afrikaanse universiteite. Volgens die berig (Die Burger, 31 Okt, p 2) het die DA, OD en Cope besware geopper, maar die ANC-meerderheid het die wet deurgedwing; nog ‘n
Inheemse tale kry ‘n knou, wys sensus 2011
Inheemse tale het ‘n geweldige knou gekry, toon die jongste sensusuitslae. Met ‘n afname in die gebruik van Zoeloe, Sepedi, Sotho, Tswana en Swati, sê die hoof van die Universiteit van die Witwatersrand taalskool, Nhlanhla Thwala: “Onderrig vir leerlinge in hul moedertaal is noodsaaklik om te verseker dat sukses by skole en tersiêre instellings bereik
‘n Mynbaas kry R37miljoen p.j.
Die voorsitter van die parlementêre komitee oor mynbou, Fred Gona het ‘n beroep op mynbase gedoen om hulle te weerhou van hy genoem het, die ondermyning van die kollektiewe bedingingsproses en die Mynbouhandves. Gona het tydens ‘n parlementêre debat oor die huidige krisis in die mynbedryf en die uitwerking daarvan op die ekonomie gesê mynbase
Afrika se waters raak al hoe gevaarliker
Diefstal deur seerowers in Wes-Afrika het nie net verdubbel nie, maar ook ‘n strategiese verandering ondergaan, meen ‘n verslag wat Vrydag deur die Atlantiese Raad vrygestel is. Die Atlantiese Raad is ‘n Amerikaanse organisasie wat hom toespits op internasionale aangeleenthede vanuit Washington. Luidens die verslag is daar nou meer en meer gewelddadige aanvalle deur seerowers
Jonathan Jansen gooi die hele vark
Namate ‘n mens ouer word, word dit al hoe makliker om kanse te vat wanneer bewerings oor die verlede gemaak word. Baie van die mense wat van beter geweet het en dus wilde stellings kon teëspreek, kan dit nie meer doen nie omdat hulle dood is. Jonathan Jansen is ‘n rubriekskrywer in Media24 se koerante.
VSA gaan op ‘jeugborrel’ konsentreer
Bykans 60% van Suid-Afrika se bevolking is onder die ouderdom van 35, het die Sensus 2011 getoon. Die persentasie kinders van vier jaar en jonger is groter as enige ander groep, waarskynlik ‘n direkte gevolg van maatskaplike toelaes wat hierdie enorme aanwas aanhelp. Meer as 5,6 miljoen Suid-Afrikaners is onder die ouderdom van vier, terwyl
