Jemenitiese polisie het Woensdag ’n Al-Kaida-baas vasgetrek wat glo dreigemente gemaak het wat talle buitelandse ambassades in die hoofstad Sanaa vandeesweek tydelik hul deure laat sluit het. Mohammed al Hanq het aanvanklik Maandag sy inhegtenisname vrygespring gedurende ’n klopjag in Arhab, sowat 40 kilometer noord van Saana, waarin twee van sy familie-lede dood is en
Sport en politiek
‘n Baie klein beriggie lui dat die Internasionale Olimpiese Komitee (IOK) Koeweit geskors het. Koeweit se skorsing volg nadat dié land nie ‘n spertyd kon haal om wetgewing wat politieke inmenging moontlik maak, tot die IOK se bevrediging te wysig nie. Koeweit se skorsing volg slegs enkele jare na sy buurman, Irak, ook geskors is.
Boulers moet hul kant bring
Suid-Afrika se kolwers het Woensdag in die derde toets op Nuweland hulself laat geld en indien die boulers vandag hulle kant bring, kan hulle stof in die Engelse se oë skop. Engeland, moet 466 aanteken nadat Suid-Afrika sy beurt op 447/7 gesluit verklaar het. Teen uitskeityd het die Engelse op 132/3 gestaan. Jonathan Trott (24*)
VF Plus eis ‘vullis-afslag’
Die VF Plus het gesê dat die party amptelik eis dat die Tshwane-metroraad korting ter waarde van drie maande se belasting vir vullisverwydering aan inwoners toestaan. Dit volg nadat nog ‘n onderbreking in vullisverwydering hierdie week ondervind word vanweë ‘n staking. Die VF Plus in Pretoria gaan hom na gesprek met die Pretoria-belastingb etalersverenigin g
Afrikaans kry ‘n uitdrukking
Tot onlangs het Ghanese in hul herinneringe aan hul koloniale verlede hoofsaaklik gedink aan die talryke skermutselings teen die Britse koloniale mag. Die Ghanese bestaan immers uit ‘n aantal bekende stamme met ‘n trotse koninklike geskiedenis en tradisies. Hieronder tel die Ahanta-stamme wat meestal in ‘n soort konfederasie verskeie konings saamgevoeg het. Slegs vae volksverhaaltjies
Herrie se kerrie: Afrikaners g’n negatief…die bewyse
So aan die begin van die jaar wil-wil mense weer mismoedig word, en plek-plek is bure vir mekaar suur. Soos waar die een se feestelike klappers die ander se boerboel die vreeslikste vrese op die lyf laat loop het. By oupa Nic op die plaas het die oujaarsaand-joligheid ‘n paar nuwejaarsongevalle met messteke opgelewer. Maar
Lees verder: Herrie se kerrie: Afrikaners g’n negatief…die bewyse
Die aap uit die mou
Dit is laatmiddag as Hopping Cartoon, die Amasone-skreeu-aap, al kwetterend deur die takke vleg na die groot wit boomhuis in die hoogste boom. Die boom waar die Monica-passaat die hardste waai. Hy vloog die boomhuis by ‘n opening in en skuif oor die growwe plankvloer voor hy amper teenaan ‘n groot aap tot stilstand kom.
Staat stuur op geldkrisis af
Suid-Afrika stuur op ‘n begrotingskrisis af met ‘n geskatte rekordtekort van 7,6% van die bruto nasionale produk in die 2009/2010-belastingjaar. Sommige ekonome meen egter dat dit nog veel hoër kan wees. Volgens die minister van finansies, Pravin Gordhan, gaan belastinginvorderings vir die 2009/2010-jaar ongeveer R70 miljard minder as die begrote bedrag wees; dis nou nog
Hoogspanning ter see
Nee, nie nog ‘n seerowervoorval nie. Met windparke in die Noordsee word al meer en meer besef dat ‘n behoorlike windkragopwekking ‘n beduidende aantal groot windparke ter see gaan vereis, en dat dit weer tot ‘n behoorlike hoogspanningsnetwerk ter see aanleiding moet gee. Die eerste samesprekings vind volgende maand plaas, maar volgens berigte moet die
Tien dinge wat vir seker in 2010 gaan gebeur
{jathumbnail off} 1. Julius Malema, Afrikaners se nommer een bondgenoot in die stryd teen politieke korrektheid en multikulturalisme (elke keer as hy ‘n uitlating maak, genees hy nog 1000 blankes van hul liberalisme), gaan ‘n verskeidenheid mense en groepe te na kom. 2. Jan-Jan Joubert en die res van sy Nasperstrawante gaan die lof van