Leon Wessels was een van die drie hoofonderhandelaars van die NP wat so sleg ore aangesit is deur die ANC tydens die grondwetlike onderhandelings. Die ander twee was Roelf Meyer en Dawie de Villiers. Die drie hoofonderhandelaars van die ANC was Cyril Ramaphosa, Joe Slovo en Mac Maharaj (Hermann Giliomee, Die Laaste Afrikanerleiers, p 389).
Reddy het geld geleen vir Nkandla
Die Durbanse sakeman Vivian Reddy, was op ‘n stadium persoonlik betrokke in die befondsing van president Jacob Zuma se Nkandla-huis, en het Sondag te midde van bewerings dat die president dalk die Parlement mislei het toe hy beweer het dat hy ‘n lening het om die ontwikkeling te finansier van die uitgestrekte residensiële kompleks, tot
Opposisie kla oor misleiding van Nkandla-huisverband
Opposisiepartye het uitgevaar teen president Jacob Zuma oor wat hulle bestempel as die misleiding van die Parlement oor die huisverband wat hy, volgens hom, op sy huis op Ndlanda in KwaZulu-Natal het. Die DA se Parlementêre leier, Lindiwe Mazibuko, het gewaarsku teen ernstige gevolge indien Zuma wel die Parlement oor ‘n huisverband op sy privaatwoning
Lees verder: Opposisie kla oor misleiding van Nkandla-huisverband
Wes-Kaapse onrus eis tweede slagoffer
‘n Tweede persoon is dood gedurende die plaaswerkers se staking in die Wes-Kaap, het die polisie Sondag gesê. Bongile Ndleni, 40, is Saterdagoggend dood aangetref in ‘n huis , Lt-kol. André Traut gesê. “Aanduidings is dat hy Woensdag geskiet is op ‘n plaas in Prince Alfred Hamlet deur individue wat ‘n sekere voertuig gery het.
Elandsdrift: Inwoners se naweek van hel
Die Elandsdrift-hoewe in Muldersdrift waar Jacques Botha (51) dié naweek doodgeskiet is baie naby aan waar die 13-jarige Alyssa Botha en haar 50-jarige buurman, André Jordaan, in September in twee afsonderlike voorvalle doodgeskiet is. Botha is deur ‘n rowerbende vermoor, terwyl sy vrou, Anél (45), en driejarige seuntjie Neo toegekyk het. Dit is die tweede
Tutu pleit vir vrede in MO
Emeritus-aartsbiskop Desmond Tutu het partye wat verantwoordelik is vir die onlangse geweld in die Midde Ooste gevra om hul wapens neer te lê. As hulle tot dié stap oorgaan, moet hulle oorweeg dat “diegene wat hulle met sulke minagting behandel, ook kinders van God is”, het Tutu in ‘n verklaring gesê. Die nuusagentskap AP het
Franse betoog teen gay-huwelike
Tienduisende mense het in Frankryk betoog teen planne om gay-huwelike te wettig asook kinderaanneming deur mense van dié seksuele oriëntasie. Die polisie sê minstens 70 000 mense het in Parys hul teenkanting gewys teen die linkse regering se besluit. Daar was ook optogte in Lyon, Toulouse en Marseille gehou. Die optoggangers sluit Katolieke groepe en
‘n Ontleding van geweld in die Wes-Kaap tot dusver
Donderdag was ‘n dag van effens minder geweld in die Wes-Kaap in ‘n week van deurlopende protes. Spanning het egter merkbaar toegeneem, sê ontleders op die grond. Die mees kommerwekkende is aanduidings dat die protes versprei na gebiede waar plaasarbeid geen kwessie is nie. Die nuusmedia se tipering van geweld wat deur ontevrede plaaswerkers as
Lees verder: ‘n Ontleding van geweld in die Wes-Kaap tot dusver
Dutoit Agri: Anargie in die Wes-Kaap
Die anargie wat die afgelope 3 dae op die meeste van ons landboueiendomme in die Wes-Kaap heers, is vir die Direksie en Bestuur van Dutoit Agri ‘n groot vertrouenskok. Hierdie anargie is hoofsaaklik veroorsaak deur opgesweepte werker emosies. Ons is oortuig dat werkers en welwillende landboubeleggers in die proses as speelbal misbruik is deur politieke
MO: Asimmetries en onstabiel
Ontleders sê die situasie in die Midde-Ooste is tans baie gevaarlik in die sin dat ‘n stryd mag ontketen waarby ander lande rondom Israel en Gasa noodwendig sal aansluit. Dit gaan ongetwyfeld lei tot nog groter politieke onstabiliteit in die streek. Sedert 2008-09 en Operasie Cast Lead is baie min van wat vernietig is in
