George Weideman
George Weideman is vanoggend om 03:30 in die ouderdom van 61 jaar in die Louis Leipoldt-hospitaal in Bellville oorlede. Weideman was die skrywer van sewe digbundels, twee romans, vier bundels kortverhale, sewe jeugboeke, asook verhoogdramas waarvan net een gepubliseer is en drie ongepubliseerde radiodramas.

Lees verder: Pretoria-PEN bring hulde aan George Weideman