Lede van die Nasionale Unie van Metaalwerkers van Suid-Afrika (Numsa), wat by vulstasies, werkswinkels en motorhandelaars werk, het vandag begin staak, het ‘n vakbondwoordvoerder gesê. “Niks het verander nie. Die staking gaan voort,” het Numsa se woordvoerder Castro Ngobese aan die Suid-Afrikaanse Persassosiasie gesê. Hy het verklaar dit is onmoontlik om te sê hoeveel lede
Stakers se boodskap aan die ANC-elite
Die huidige stakinglus van die NSA se werkerskorps is besig om ‘n crescendo te bereik, en reeds is daar vele teorieë oor die oorsprong en werklike rede vir die staking. Hierdie staking dreig om ‘n ander kleur en karakter te hê, as vorige jare s’n. Augustus en September is tradisioneel stakingstyd, en dus verwag mens
Hamilton wen in ‘n papnat België
Die Britse en voormalige wêreldkampioen Lewis Hamilton het ‘n papnat Spa ingepalm. Sy spanmaat en huidige kampioen Jensen Button het weens ‘n ongeluk met die Duitser Vetel sy kanse om die titel hierdie jaar weer te wen ‘n knou gegee. Fernando Alonso, wat die afgelope paar wedrenne weer na die ou Alonso gelyk het, het
Gekoring agter die stuurwiel
Die Wes-Kaapse departement van vervoer het pas die kwessie van dronkbestuur, en die probleme wat dit teweeg bring, onder die aandag gebring. Sover vanjaar is 2 000 mense in dié provinsie vir dronkbestuur gearresteer, waarvan 96 die afgelope naweek. Altesaam 296 mense het dié jaar reeds op die provinsie se paaie die lewe gelaat, terwyl
Die vreemde geval Bees Roux
Daar is ‘n groot, groot slang in die gras met die vermeende aanval op die metropolisielid deur die Blou Bul-speler, Bees Roux. Schoemanstraat in Pretoria, vir diegene wat nie weet nie, is ‘n eenrigting van wes na oos weg van die middestad. Roux is op die hoek van Festival- en Schoemanstraat voorgekeer agv beweerde dronkbestuur.
Vrae rondom Bees Roux
‘n Bloubul-rugbyspeler is gister R100 000 borgtog toegestaan deur die Pretoriase distrikshof, nadat hy na bewering ‘n metropolisieman doodgeslaan het. Stephanus Jacobus “Bees” Roux het die naweek in die tronk deurgebring nadat hy Vrydag in hegtenis geneem is ná die moord op die Pretoriase metropolisiebeampte Ntshimane Johannes Mogale, 38. Hy is van plan om onskuldig
Regering verhoog loonaanbod
Suid-Afrika se regering het ‘n nuwe loonaanbod aan stakende staatsamptenare ingedien, het die minister vir staatsdiens en administrasie Richard Baloyi se woordvoerder, vandag gesê. “‘n Konsepkikkingsooreenkoms van 7,5% en R800 [maandelikse] behuisingstoelae is op die tafel,” het Dumisani Nkwamba aan die SAUK-radio gesê. Die regering het sy loonaanbieding aan vakbonde verhoog wat 1 300 000
Koppestamp van ideologie en nasionalisme
Uit die opskrif sou maklik afgelei kon word hierdie kommentaar handel oor Suid-Afrika. Dit is egter België wat aan die bod kom. België sukkel steeds om ‘n regering te vorm, lank nadat die Belge verkiesing gehou het. Die party wat die grootste vordering gemaak het, die N-VA, is ‘n Vlaamse party wat hom vir die
Zuma gryp in by staking
Die Suid-Afrikaanse president Jacob Zuma het gesê ministers moet onmiddellik onderhandel oor ‘n openbaresektorstaking en verwag dat beide die regering en vakbonde moet toegee, het sy woordvoerder gister gesê. Tot dusver het die regering gesê dat hy kan nie bekostig om aan die eis vir salaristoenames van meer as dubbel die inflasiekoers toe te gee
Is die staking deel van ‘n rewolusie of eerder anargie?
Die Potchefstroomse akademikus, prof. André Duvenhage, verwys gereeld na die ANC se program van ‘n nasionale demokratiese rewolusie. Hy meen ook dat denkraamwerk hieragter in werklikheid in stryd is met baie van die wese en voortbestaan van die grondwet. Die burgerregteorganisasie, Afriforum wat gereeld deur hofsake orde bring, is onder meer ook as vyand van
Lees verder: Is die staking deel van ‘n rewolusie of eerder anargie?
