Twee swart mans, albei ongeveer 70 jaar oud, is deur hul families in sentrale Mosambiek doodgeslaan omdat hulle vermoedelik by heksery betrokke was, het die dagblad O Pais Donderdag berig. Volgens polisiewoordvoerder Mateus Mazive is vyf mense vir die twee se moorde in hegtenis geneem. Die beskuldigdes, wat erken het dat hulle die moorde gepleeg
Regstellende aksie ook onregverdig teenoor bekwame swartes
‘n Regter in die Gauteng-Noord hooggeregshof, regter Elias Matojane,het gister een van die verdagtes in die Eugene Terre’Blanche moordsaak, Chris Mahlangu, se borgtog teruggetrek. In die uitspraak het hy die landdros op Ventersdorp wat borgtog toegestaan het, mnr Magaola Foso, gestriem. Die regter het nie doekies omgedraai nie en dele van die landdros se uitspraak
Lees verder: Regstellende aksie ook onregverdig teenoor bekwame swartes
Goeie ou dae?
Bloot toevallig – op dieselfde SABC-nuusbulletin – breek twee uitgesproke rewolusionêre by twee verskillende geleenthede so ietwat van ‘n lansie vir apartheid. Die eerste, ‘n SADOU-vakbondbaas, Thobile Ntola wat sê die laaste ernstige onderwysersopleiding het ten tyde van apartheid plaasgevind. In dieselfde bulletin sê Julius Malema, toe hy studente van die eertydse Medunsa toespreek, nie
Moraliteit en die politici
Die striemende aanval van dr. Pallo Jordan op Julius Malema het nog ‘n kwessie op die tafel geplaas, eerder as om dit iewers in die hoekie in vergetelheid te laat wegraak. Malema, wat gewoonlik die publiek se bloed laat kook, het onlangs sy organisasie se standpunte oor seksuele verhoudings gestel, wat weer deel uitmaak van
Polisieheksejag op huis vir blanke haweloses
Feite wat aan die lig gekom het ná kmdt Willem Ratte en nege ander se inhegtenisneming naby Balmoral verlede Donderdag, toon dat die polisie-optrede niks anders is as ‘n heksejagoperasie nie. Na die klopjag op die Balmoral koshuis het die polisie in die media na onwettige wapens en ammunisie verwys, en ‘n foto het in
Willem Ratte nie vry
Die Bosoorlogheld oud-kmdt. Willem Ratte se dringende aansoek om uit die Witbankse gevangenis vrygelaat te word, het in die Pretoriase Hooggeregshof misluk. Ratte en sy nege medegevangenes sal nou eerskomende Maandag vir die eerste keer in die hof voorkom waar hulle om borg sal kan aansoek doen. Ratte word reeds byna ‘n week lank aangehou.
Ons b-bank, ons b-bok, ons b-boere – wat is volgende, ons bobotie, biltong en boerewors?
Dit is baie duidelik dat die kommuniste nou behoorlik aan die gang gekom het, om ons Afrikaners se hoekstene weg te kap, en die ANC se kommunistiese onderrok hang al verder uit. Dit is ‘n erkende aspek van sielkundige manupilasie, dat as jy mense se simbole en fondamente wegvat, hulle identiteitloos en sonder samebindende emosie
SA Polisie alewig siek
Polisielede wat verlede jaar afwesig was by die werk weens siekte, het die belastingbetaler meer as R550 miljoen (R551 073 000) gekos. ‘n Totaal van 1,2 miljoen (1 204 955) werksdae het hierdeur verlore gegaan. Dit is volgens die jaarverslag van die Polisie in die tydperk vanaf 1 Januarie 2009 tot 31 Desember 2009. Siekverlof alleen het R387,473 miljoen
Nasionalisering en onteiening
‘n Hofsaak wat nou plaasvind, gaan rigtinggewend wees vir nasionaliseringsplanne. In die Noord-Gautengse Hooggregshof in Pretoria eis Agri SA altesaam R99 miljard namens sy lede van die staat weens die wyse waarop boere in 2004 hul besitreg op die sogenaamde ondergrond van hul eiendom kwyt is. In wese het die wetgewing die staat die voog
Jansen behoort hom in swart denke te verdiep
Prof. Jonathan Jansen se uitspraak dat die land op ‘n “rassevulkaan” sit, is juis in dié sin dat ras die grondslag van alle regeringsbeleid geword het. Ook Ferial Haffajee van City Press meen in Rapport: “Dit is ook vreemd dat mense wat voordeel getrek het uit apartheid – die grootste kwotastelsel van die 20ste eeu
