Petrolprys moet dringend hersien word

Die VF Plus gaan die minister van Energie versoek om die prysformule van petroleum dringend te hersien wat besparings kan meebring vir die vuisvoos publiek. Die VF Plus het hom by die Kaapse Handelskamer aangesluit in die oproep dat die huidige formule argaïes is en nie meer relevant is vir vandag se omstandighede nie. Adv.

Lees verder: Petrolprys moet dringend hersien word

Kernoorlog sal goed wees vir aardverwarming

‘n Kernoorlog sal ‘n katastrofe wees, nie waar nie? Nee, nie noodwendig nie, sê wetenskaplikes van NASA. Verskeie ander instellings stem saam dat ‘n kernontploffing waarin meer as ‘n honderd bomme van Hirosjima se lading afgaan, dalk die antwoord op aardverwarming kan wees. Indien 0,03% van die wêreld se huidige kernarsenaal opblaas, sal dit 5

Lees verder: Kernoorlog sal goed wees vir aardverwarming

Ivoorkus ignoreer wapenembargo

Verwarring het Maandag by die VN geheers nadat Belarus ‘n wapenverbod teen die Ivoorkus verbreek het deur die lewering van aanvalshelikopters aan Laurent Gbagbo, die leier wat weier om af te stap na ‘n omstrede verkiesing. Gbagbo se regering ontken die verslag as ‘n “leuen” en sekere VN-diplomate het gesê die bewering bly onbevestig. Die

Lees verder: Ivoorkus ignoreer wapenembargo

Rubriekskrywer afgedank oor bruin opmerkings

Nomakula (Kuli) Roberts se rubriek in Sunday World is binne enkele ure gestaak nadat sy Sondag die een en ander oor bruin vroue kwytgeraak het. ‘n Storm het oor die naweek op die sosiale netwerk Twitter losgebars oor die omstrede stellings. Die joernalis en TV-aanbieder is daarna gevra om dadelik te loop. Denver Keytle skryf

Lees verder: Rubriekskrywer afgedank oor bruin opmerkings

Shaik en Derby-Lewis: Dubbele standaarde

Terwyl Schabir Shaik op mediese parool gholf speel, ontvang Clive Derby-Lewis in die tronk chemoterapie teen ernstige prostaatkanker. Volgens korrektiewe dienste kwalifiseer Derby-Lewis blykbaar nie vir soortgelyke mediese parool nie. Geen logiese of regsverduideliking bestaan vir hierdie dubbele standaarde nie. Hierdie dubbele standaarde tas die geloofwaardigheid van die Departement van Korrektiewe Dienste asook die van

Lees verder: Shaik en Derby-Lewis: Dubbele standaarde

R1,2 miljard aan NYDA onverantwoordelik

Die Vryheidsfront Plus-jeug is geskok dat die Nasionale Tesourie ‘n astronomiese bedrag van R1,2 miljard oor die volgende drie jaar aan die sukkelende Nasionale Jeug Ontwikkelingsagentskap (NYDA) toegeken het. Dit is veral kommerwekkend dat so ‘n groot bedrag aan die agentskap gegee word te midde van die talle bewerings van ongerymdhede wat die rondte doen.

Lees verder: R1,2 miljard aan NYDA onverantwoordelik

Umalusi nog nie duidelik nie

“Die VF Plus het die Umalusi-verslag bestudeer en bevind dat baie van die vrae wat die party gehad het rakende anomalieë wat op grondvlak plaasgevind het ten opsigte van die 2010-matriekpunte, nog nie beantwoord is nie. Die verslag dui op die oog af op geen onreëlmatighede aan Umalusi se kant nie, maar los sekere raaisels

Lees verder: Umalusi nog nie duidelik nie

Landboudebat vra feite

“Landboudebatte moet op feite en nie op propaganda-aannames gevoer word nie,” het dr. Pieter Mulder, adjunkminister van Landbou, Bosbou en Visserye gesê. Dr. Mulder was die spreker by ‘n boeredag op Christiana in die Noordwes-provinsie en het dit as een van die landbou-uitdagings vir 2011 genoem. “Veralgemenings wat maak asof die verhoudinge tussen kommersiële boere

Lees verder: Landboudebat vra feite