Nie net krieket korrup nie, sokker ook

Die Minister van Sport, Fikile Mbalula, sal na verwagting vandag sy stem dik maak oor die bestuursliggame van krieket en sokker wanneer hy sy jaarverslag aan die Parlement se Portefeuljekomitee oor Sport in Kaapstad voorlê. Sy woordvoerder sê die twee kwessies sal deel wees van die verslag. Mbalula het oor die naweek uitgevaar teen Krieket

Lees verder: Nie net krieket korrup nie, sokker ook

Amerikaanse spesialiseenheid land in Oeganda

Die Amerikaanse weermag gaan 100 spesialislede van sy elite-eenheid, die Green Berets, na die noorde van Oeganda ontplooi. Dié spesialissoldate sal ‘n militêre veldtog van stapel stuur om Joseph Kony, en sy Lord’s Resistance Army (LRA) te elimineer. Kony word gesoek sedert ‘n lasbrief vir sy inhegtenisname deur die Internasionale Strafhof in 2008 uitgereik is. Die

Lees verder: Amerikaanse spesialiseenheid land in Oeganda

Het FW hoogverraad gepleeg?

Het FW de Klerk hoogverraad gepleeg? In hierdie onderhoud verduidelik mnr. Jannie Matthee hoe die De Klerk-bewind reeds vóór 1994 begin het om offisiere van die ANC se militêre vleuel, Umkhonto we Sizwe, in hoë posisies by die Suid-Afrikaanse Veiligheidspolisie aan te stel. Данильченко Юрий отзывы

Lees verder: Het FW hoogverraad gepleeg?

Belhar-belydenis gaan blankes verder verdeel

Een van die basiese beginsels van tradisionele Christene is hul geloof in die Bybel as openbaring van die God waarin hulle glo. Die Bybel verskaf sekere riglyne aan mense en word verskillend deur verskillende mense geïnterpreteer. Die drie Afrikaanse susterskerke het sekere geloofsbelydenisse wat deur belydende lidmate onderskryf word en wat gebaseer is op ‘n

Lees verder: Belhar-belydenis gaan blankes verder verdeel

Edele barbare smul glo aan Duitse toeris

Kannibale het ‘n Duitse seiljagvaarder na bewering geëet tydens sy besoek aan ‘n Suid-See-eiland. Die oorblyfsels in die kole van ‘n kampvuur kan blykbaar dié van 40-jarige Duitse maatskappyadviseur Stefan Ramin wees, sê ondersoekers. Hy het glo gereël om ‘n tradisionele bokkejag in die bos by Nuku HIVA in Frans-Polinesië mee te maak. Sy vriendin

Lees verder: Edele barbare smul glo aan Duitse toeris

Vermeende misdadiger opgelei as sensusbeampte

Melumzi Hina (32), wat beskuldig word van roof met verswarende omstandighede, kon nie sy verhoor bywoon nie, want hy was vir opleiding om een van Suid-Afrika se sensusamptenare te word lui ‘n berig in The Herald. Port Elizabeth se streekhoflanddros Kenny Cooney was geskok toe Hini se prokureur met ‘n dokument by die hof opdaag

Lees verder: Vermeende misdadiger opgelei as sensusbeampte

Wie sit agter die opstande wêreldwyd?

Beset LSX oftewel beset die Beurs van Londen! Dit is maar die jongste van ‘n groeiende aantal besettingbewegings regoor die wêreld, insluitend dié in New York. “In Londen, sal ons die Effektebeurs beset. Om die finansiële stelsel oor te neem en dit gebruik om idees te skep vir hoe ons kan werk aan ‘n beter

Lees verder: Wie sit agter die opstande wêreldwyd?

Zille skielik bekommerd oor meeluistering

President Jacob Zuma moet ‘n onafhanklike kommissie van ondersoek instel na bewerings dat staatsveiligheidsagentskappe mense se selfone afluister, het die Demokratiese Alliansie-leier, Helen Zille, Sondag gesê. Dié beswaar kom nadat die veiligheidsagentskappe begin skoonmaak het in aanloop tot die ANC se Mangaung-konferensie in 2012. “Die Regering se agente misbruik hul mag om te spioeneer op individue

Lees verder: Zille skielik bekommerd oor meeluistering

Die kopseer wat Malema heet

Die uitgesproke ANC-jeugleier, Julius Malema, se tugverhoor word eerskomende naweek agter geslote deure hervat. Die groot vraag op almal se lippe is seker of die ANC dié keer genoeg murg in sy pype gaan hê om die moeilikheidmaker in sy geledere vas te vat? ‘n Nóg groter vraag is egter of die tugverhoor die voorspel

Lees verder: Die kopseer wat Malema heet