‘n Nuwe 24-uur-pornografiese kykkanaal sal vanaf Januarie 2012 op satelliet-televisie in Suid-Afrika te siene wees. Die pornokanaal, ook bekend as PSat, is Frans en word van buite Suid-Afrika se jurisdiksie uitgesaai, het John Solomon van African Satellite Installations (ASI)gesê. Dié maatskappy sal spesiale dekodeerders en slimkaarte teen R99 per maandaan kykers beskikbaar stel. Suid-Afrikaanse owerhede
Wanbestuur bied ‘politieke’ hefboom
Meer provinsies sal deur die regering beoordeel word om ‘n wydverspreide finansiële krisis en wanbestuur van fondse te verhoed. Die kabinet het vroeër aangekondig dat die regering in die Vrystaat, Gauteng en Limpopo gaan ingryp. Die Minister van Finansies, Pravin Gordhan, sê die Gautengse Departement van Gesondheid het ‘n agterstand van sowat vier miljard rand.
Hoofman moet oproer keer
Die situasie in die dorpies Dinokana en Ntsweletsoku in Noordwes is steeds gespanne nadat die gemeenskappe padblokkades opgerig het. ‘n Hoofman moes intussen intree om die oproer te stuit. Inwoners van die twee dorpe het ‘n taxi-eienaar daarvan beskuldig dat hy agter ‘n rituele moord sit. Sy medewerkers het uit weerwraak vir die afbrand van
Breë steun vir Afrikaans in Taalunie
De kans is groot dat de Taalunie maandag in Brussel een motie aanneemt die oproept tot steun aan het Afrikaans. Martin Bosma, voorzitter van de Nederlandse delegatie bij de Taalunie, komt met een motie gericht op versteviging van deze taal. In 2001 stelde de Zuid-Afrikaanse regeringscommissie Gerwel dat er in het land in ieder geval
Nog ‘n motorallegaartjie
{jathumbnail off} Nissan X-Trail 2.0 dCi 4×4 LE R436 900 Die Nissan X-Trail is seker een van mees gebalanseerde gesinsvoertuie wat ons nog bestuur het. Die motor is ruim, bougehalte is puik en die sagte swart leer dra tot die verfyndheid van die motor by. Slim laaie en sitplekkonfigurasie asook luukses soos elektries verstelbare sitplekke
Integrasie
topcargo
AI: Arresteer Bush!
Amnesty Internasionaal (AI) het ‘n beroep op Ethiopië, Tanzanië en Zambië Donderdag gedoen om die voormalige Amerikaanse president George W. Bush te arresteer vir menseregteskendings wanneer hy Afrika hierdie maand besoek. Bush het as president van 2001 tot en met 2009, die gebruik van waterfoltering [waterboarding] en ander ondervragingstegnieke gemagtig wat Amnestie Internasionaal en ander
Moslembroederskap wen loshande in Egipte
Regters wat toesig hou oor die stemming in Egipte se parlementêre verkiesings sê Islamitiese partye het ‘n meerderheid van die betwiste setels in die eerste ronde gewen. Die regters het gepraat op voorwaarde van anonimiteit omdat die amptelike uitslae eers later verwag word. Hulle sê die Moslem-broederskap het 45 persent van die setels ingepalm. Die
Tweede geheimsinnige ontploffing in Iran
‘n Ontploffing by die Iranse kernaanleg in Isfahan dié week is deur die owerhede ontken, maar inwoners van die stad het bevestig dat hulle ‘n harde geluid gehoor het. Dit is die tweede só ‘n geval. Onlangs is ‘n harde ontploffing by ‘n missielaanleg wes van die hoofstad Tehreran gehoor waarin 30 soldate van die
‘Ek kan daardie klank steeds hoor’
‘n Man wat tydens ‘n rooftog by ‘n supermark geskiet is, het geglo hy sou tereggestel word, het die Hooggeregshof in Pretoria Donderdag gehoor. “Ek het ‘n klik-geluid gehoor, maar geen skoot het afgegaan nie. Ek kan daardie klank steeds hoor,” het André Erlank sen., ‘n lid van die Mnandi-gemeenskapswag in Centurion, gesê in die
