Dit is met groot skok dat ek verneem het van Chris Louw se skielike dood. Ek het deur die loop van jare talle sinvolle gesprekke met hom gehad as mediapersoonlikheid maar ook as vriend. Die uitgesproke wyse waarop Chris Louw met Suid-Afrika se probleme geworstel het, het gemaak dat niemand koud teenoor hom kon staan
Chris ‘Boetman’ Louw skiet homself met AK-47
Volgens kollegas en vriende van die veteraanjoernalis Chris Louw het hy selfmoord gepleeg deur hom met ‘n AK-47 op die dak van sy huis te skiet. Blykbaar het Louw, ‘n voormalige redakteur van RSG se aktualiteitsprogramme Monitor en Spektrum, finansiële probleme gehad en is daar die afgelope tyd ook 40 keer by sy huis op
Vigs
Vandag is dit wêreldvigsdag, en ook in Suid-Afrika word baie aandag aan dié siekte gegee. Die hooftema in Suid-Afrika, is dat Thabo Mbeki die skuld moet dra vir die vigs-pandemie, en dat hy moet verskoning vra vir sy beleid teenoor vigs. Dit is egter nie net Thabo Mbeki wat die vigs verkeerd hanteer het nie.
Gewapende rower sien sy einde
‘n Gewapende rower is gister in ‘n skietgeveg met polisie doodgeskiet nadat sy ontsnappingsvoertuig in ‘n ongemerkte polisievoertuig vasgery het, sê die Gautengse polisie. Superintendent Eugene Opperman sê beamptes van die Noord-Rand Blitspatrollie het met hulle lewens daarvan afgekom toe verskeie gewapende rowers op hulle losgebrand het op die hoek van Top- en Atlas-weg. Die
Rudd sê Australië gaan vasbyt in Afghanistan
Die Australiese eerste minister, Kevin Rudd, het gister belowe dat Australië in Afghanistan sal aanbly “oor die lang termyn,” maar het nie bykomende soldate aangebied om ‘n verwagte Amerikaanse vermeerdering aan te vul nie. Rudd het in Washington vergader met die VSA se president, Barack Obama, wat besig is om voor te berei om sy
VN regtedeskundige waarsku Switserland oor minaretverbod
‘n VN-menseregtedeskundige het gister gewaarsku dat ‘n Switserse referendum wat nuwe minarette verbied, geloofsvryheid inperk en Switserland se internasionale verdragsverpligtinge oorskry. “Daarom dring ek by die Switserse owerhede aan om getrou te bly aan al hulle internasionale verpligtinge en om die noodsaaklike stappe te neem om die reg tot vryheid van godsdiens of geloof van
Lees verder: VN regtedeskundige waarsku Switserland oor minaretverbod
Iran gryp seiljag met vyf Britte
Iran hou vyf Britse matrose gevangene nadat hulle dié wedvaartjag in die Persiese Golf voorgekeer het, sê die Britse regering. Dié skuif kan spanning tussen Iran en groot wêreldmoondhede, insluitende Brittanje, wat daarop aandring dat Iran hulle kernprogram staak, verhewig. Die jag wat besit word deur Sail Bahrain, is Woensdag onderweg van die piepklein eilandland
Herrie se kerrie: Soek die silwer randjie
{jathumbnail off} Dit is amper Kersfees, of soos Herrie verkies om dit te noem, die Christusfees, maar van ‘n gees van vrede op aarde en in die mens ‘n welbehae is daar by die bewoners van die ondermaanse hier te lande nog weinig tekens. Al is die landswye resessie amptelik verby, wat tradisioneel beteken dat
‘Christus was met my’ teen swart aanvallers
Mnr. Jannie Fourie het aangehou veg teen twee gewapende swart aanvallers nadat hy nege keer geskiet is. Drie gewapende swartes het in die vroeë oggendure op 15 April 2008 by die Fouries se huis in Pretoruispark, Pretoria ingebreek. Fourie is deur die gille van sy vrou Bernice wakker gemaak. Die volgende oomblik sien hy hoe
Time se Zuma-artikel en werklikheidskoors
In die jongste uitgawe van Time is ‘n breedvoerige artikel oor pres. Jacob Zuma wat net sowel deur ‘n uiters knap beeldpoetser geskryf kon wees. Dit skep ‘n oorheersend positiewe indruk terwyl genoegsaam op die bedenkinge gewys word om die artikel geloofwaardigheid te verleen, veral aan lesers in lande wat nie daagliks op die Suid-Afrikaanse
