Die uitspraak van die Hooggeregshof in Durban dat die ANC-beheerde raad wel regmatig opgetree het deur straat- en gebouname te verander, open die deur dat ander munisipaliteite ook onsensitief met die kwessie kan omgaan. Dié kwessie het in die spervuur beland toe talle name uit veral die koloniale era en name wat met die IVP
Die slimste dier?
Elke wildboer sal seker sy eie mening hê oor watter dier op sy wildplaas die slimste is. Nie skelmste nie, soos die slag wat daar in Donald Murraylaan in Bloemfontein jare gelede by ‘n huis begin hoenders wegraak het. Elke aand een. Destyds was Donald Murraylaan wel nog half op Bloemfontein se rand, maar die
Kerkhervorming met eeu uitgestel
Presies 600 jaar gelede, in 1410 vind iets plaas wat die opkoms van Protestantisme met ongeveer ‘n eeu vertraag. Dié jaar misluk die appèl van die Boheemse kerkleier, Johannes Hus, teen ‘n pouslike bul dat alle werke van die Engelsman, John Wycliff, verbied en verbrand moes word. Hierdeur is kerklike hervorming binne die kerk in
Orige sokkerballe
Die oorsese spanne wat aan die Fifa-toernooi kom deelneem kla steen en been oor die Jabulani, die bal wat amptelik tydens die toernooi gebruik gaan word. Word al die klagtes bymekaar geklits lui dit min of meer die bal is onvoorspelbaar, verander in die lug van rigting en reageer verskillend op verskillende hoogtes bo seespieël.
Massabegrafnis vir Gasaslagoffers
‘n Massabegrafnis is Donderdag vir agt van die nege mense wat dood is tydens ‘n Israeli-operasie op noodlenigingskepe wat na Gasa onderweg was, gehou. Honderde mense het in Istanboel se Fatih-moskee byeengekom vir die begrafnis. Die slagoffers se kiste is met Turkse en Palestynse vlae bedek. “Israel het ‘n reuse-fout begaan. Vandag staan die hele
Duisende Moslems in SA betoog teen Israel
Duisende betogers het in Kaapstad voor die parlement betoog teen Israel se optrede sowat 65 km van die Gasa-kus om ‘n flottielje met hulpvrag voor te keer. Oral ter wêreld in groot stede is soortgelyke optredes teen Israel gehou. Minstens nege mense is dood tydens die operasie wat deur Israel so bondgenote as ‘n lokval
Turkye se aanval op Israel
Die hele fiasko rondom die Israeli aanval op die sogenaamde “humanitêre hulpverleningsflottielje” van Turkye na Gaza verdien nadere ondersoek. Israel het etlike dae voordat hierdie insident plaasgevind het die Turkse owerhede gewaarsku om nie voort te gaan met hulle planne om direk na Gaza te vaar nie. Dis egter duidelik dat die konvooi meer met
Die einde van wittes in SA
Die Times van Londen berig uit Vredefort onder die opskrif “We’re in the final days of white life in this country”, dat wit Afrikanerboere onder beleg verkeer. Hy open sy berig met Manie Potgieter se aanvallers se woorde waar dié met ‘n pistool teen die nek gedreig word: “Luister, jou wit bliksem: Ek het vigs,
Zuma in nog ‘n seksbyenes
Nompumelelo Ntuli Zuma, een van die president se vroue, is volgens City Press betrokke in ‘n seksskandaal. Dié koerant is in besit van ‘n ongetekende brief wat allerlei sulke beweringe maak. Sy is tans in Indië saam met Jacob Zuma waar hy op besoek is. Die Zoeloeweekblad Ilanga het Vrydagoggend berig oor Ntuli se beweerde
Aristide ry lekker op SA soustrein
“Dit is totaal onaanvaarbaar dat die Suid-Afrikaanse belastingbetalers steeds jaarliks bykans R3 miljoen moet spandeer om mnr. Jean-Bertrand Aristide, voormalige president van Haiti, asook sy familie en gevolg in die land te onderhou,” sê Dr. Pieter Mulder, leier van die VF Plus. Mnr. Aristide woon sedert Februarie 2004 reeds langer as ses jaar in Suid-Afrika
