Dat die veertigjarige Georgiese president sy hand oorspeel het, is seker. Die Russiese ambassadeur in Berlyn, Wladimir Kotenef, het die arme Mikeil Saakashwili met hoon belaai en noem die aktivis van die Roserewolusie 'n "akteur" wat aan "grootheidswaan" ly. Die Russiese poniekoerant
Pravda het onlangs 'n artikel die lig laat sien onder die titel "'n Ander Georgië wat aanstons op die VSA se kaart sal verskyn" met verwysing na die deelstaat in die Vereenigde State met dieselfde naam.

Lees verder: ‘Die Nelson Mandela van die 21ste eeu’