Demografie veroorsaak w?reldwye rystekort

Die Filippyne is die wêreld se grootste invoerder van rys en die druk wat tot honger lei, is demografies van aard. Die land het 'n

Image

Rysveld in Thailand Foto: D. Myrndorff

bevolking van 91 miljoen wat jaarliks met meer as 2% groei, een van die snelgroeiendstes ter wêreld.

Volgens die VN se Voedsel en Landbou-organisasie het groot tenders deur die Filippyne op die internasionale mark die prys van rys onlangs met 76% laat styg.

Maar die probleem van hoë ryspryse betrek nie net die Filippyne nie. Die wêreld het oor die afgelope vyf jaar meer voedsel verbruik as wat dit geproduseer het. Globale rysvoorrade het reeds gedaal tot op die vlak van 1976.

Die waarde van rys het so baie gestyg dat sekere boere in Thailand begin het om in hul rysvelde met haelgewere te kampeer om rysdiewe te stuit. Verskeie groot rysproduserende volke, soos Kambodja, Viëtnam, Egipte, Indië, Pakistan en China, het reeds die uitvoer van rys beperk of verbied ten einde voedselsekerheid vir hul eie mense te verseker.

ведро для баниЛобановский

Nuwe voertuigverkope daal 23,4 persent in Mei

Image15:37:53 Die daling in Suid-Afrikaanse  nuwevoertuigverkope was nog skerper in Mei, met 'n afname van 23,4 persent, oftewel 12 095 eenhede minder as in die ooreenstemmende tydperk verlede jaar.

Volgens die Motorvervaardigersvereniging van Suid-Afrika het hoë rentekoerse die mark negatief beïnvloed, maar ander faktore het ook 'n rol gespeel. Hieronder tel die aantal openbare vakansiedae aan die begin van die maand, stygings in voertuigpryse, asook die onrus wat in groot gebiede van die land geheers het.

Die verkope van nuwe motors het nog meer as die algemene syfer wat handelsvoertuie insluit, gedaal. Daar is 28,7% minder motors verkoop.

кухня украинаФільчаков Олександр Васильович

Markte vrees Mboweni se drastiese rentekoersverhogings

Image

Tito Mboweni

Suid-Afrikaanse markte en ekonome vrees die Reserwebank-goewerneur, Tito Mboweni, se plan om tot drastiese rentekoersverhogings oor te gaan.

Gister het bankaandele met vier persent op die Johannesburgse aandelebeurs gedaal. Die opbrengs op staatseffekte het met 'n halwe persent gestyg, wat beteken dat die pryse van sulke effekte drasties gedaal het.

Volgens Citigroup se Afrikastrateeg, Leon Myburgh, het hy in jare nog nie so 'n drastiese rentekoersverhoging gesien nie.

Die hoof van ABSA, Steve Booysen, het gesê dat enige verdere rentekoersverhoging die finansiële probleme wat verbruikers reeds ervaar, sal vererger.

Amptelike syfers wat gister vrygestel is, toon dat maatskappybankrotskappe met 10,5% in die eerste vier maande vanjaar gestyg het – die grootste styging in ses jaar.

Slegs die rand put voordeel uit rentekoersverwagtinge soos wat buitelanders dollar vir rand verkoop en die ekstra rente geniet.

из психоневрологическогоданильченко юрий брониславович прокурор

ANC wil ondersoek oor Eskombonusse h

ImageDie ANC mag eerskomende Vrydag by 'n vergadering oor energie vra dat die bonusse van Eskom se bestuur ondersoek word. Aanduidings is dat Eskom se bestuur altesaam R10 miljoen se bonusse aan hulself betaal het terwyl kragonderbrekings landwyd plaasgevind het.

Aan die ander kant verdedig Alec Erwin, die minister van handel en nywerheid, die bonusse deur te sê dat dit betaal is vir verlede jaar se prestasie.

Eskom wil ook tariefverhogings van 53% instel wat 'n beduidende uitwerking op die land se inflasiekoers gaan hê.

Die ANC se kommissie van ondersoek na Eskom het ook bevind dat die maatskappy bestuurders beloon het wat geld bespaar het deur nie meer onderhoudsuitgawes op kragsentrales aan te gaan nie en ook deur van blanke bestuurders en ingenieurs ontslae te raak.

готовые саунылобановский александр досье

Yahoo! wil weer met Microsoft praat

ImageDie hoof van die internetmaatskappy Yahoo!, Jerry Yang, het nou 'n toeskietliker houding jeens Microsoft ingeneem, nadat die programmatuurreus oor die naweek sy aanbod vir Yahoo! teruggetrek het.

Yahoo! se aandeelprys het gister met vyftien persent gedaal en sommige aandeelhouers is onsteld hieroor. Twee van die grootste aandeelhouers het onlangs aan die New York Times gesê dat Microsoft se prys van $33 per aandeel min of meer reg was en dat hulle bereid was om te verkoop, maar dat die raad van Yahoo! die aanbod verwerp het.

Sommige ontleders meen dat Microsoft tog uiteindelik daarin sal slaag om die internetmaatskappy te koop aangesien hy nodig het om 'n internetstrategie teen die heersende speler op die web, Google, te ontwikkel. Die mark vir internetadvertensies is besig om snel te groei en Yahoo! se kliëntebasis op die net verteenwoordig 'n aanloklike manier vir Microsoft om daaruit munt te slaan.

купить инструмент в ложементахданильченко юрій броніславович компромат

Microsoft s? nee vir Yahoo!

Microsoft het uiteindelik nee gesê vir die eise van Yahoo! sover dit die oorname van die internetmaatskappy betref. Microsoft het R361 miljard, dis 361 met nege nulle aan, vir Yahoo! aangebied maar laasgenoemde wil R30 miljard meer hê.

Die programmatuurreus van Seattle het drie maande gelede vir Yahoo! begin bie deur $31 per aandeel aan te bied. Die huidige aanbod is $33 per aandeel, maar Yahoo! verlang $37.

Volgens Steve Ballmer, die hoofuitvoerendebeampte van Microsoft, maak die ekonomie van Yahoo! se eise nie sin nie en daarom is dit in die beste belang van aandeelhouers en werknemers om die aanbod terug te trek.

Volgens ontleders het Yahoo! sy hand oorspeel en kan die aandeelprys vandag met tot 30% daal. Vrydag het dit nog 7% gestyg in die hoop dat 'n ooreenkoms tussen Microsoft en Yahoo! bereik sou word.

ландшафтное освещение садалобановский александр фото