Vandag, vir diegene wat nie weet (of onthou het) nie, is Van Riebeeckdag. Eens op ‘n tyd ‘n vakansiedag. Daar is nou nog ‘n standbeeld van Van Riebeeck in Heerengracht, Kaapstad, wat in 1899 deur Cecil John Rhodes aan die stad geskenk is. In 1952, met die driehonderdjarige viering van Suid-Afrika se totstandkoming, het die
PWV-inwoner skiet inbreker dood
‘n Man het ‘n vermeende rower doodgeskiet wat Dinsdag saam met twee medepligtiges by sy huis ingebreek het, het die polisie in Gauteng bekend gemaak. “Die man het die drie verdagtes in sy huis gevind nadat hy vanaf die lughawe teruggekeer het,” het die polisiewoordvoerder, Balan Muthan, gesê. Die inbrekers het die man met ‘n
Viva kameraad Blade!
Onder normale omstandighede vind ek dit moeilik om kameraad Blade Nzimande, daardie opperste nar en kaviaarkommunis, ernstig op te neem. Dis bietjie dik vir ‘n daalder om van agter jou miljoenrandmotor se stuur vir die arm voetgangers wat jou blouligkonvooi van die pad gedwing het, te wil preek oor ‘n klaslose samelewing. Tog bevind ek
Keniane dagvaar Verenigde Koninkryk oor marteling
Vyf Keniane beskuldig die Britse regering van marteling tydens ‘n opstand teen die voormalige koloniale moondheid meer as 50 jaar gelede en sal Woensdag getuienis aan die Britse Hooggeregshof lewer, het hul regsverteenwoordigers gesê. Die drie mans en twee vroue sê hulle is aan kastrasie, seksuele misbruik en mishandeling in strafkampe onderwerp en eis nou
Lees verder: Keniane dagvaar Verenigde Koninkryk oor marteling
Praag-onderhoud met Steve Hofmeyr
Wie en wat is Steve Hofmeyr? Herbesinner van identiteit, herontdekker van grondslag, ewige bewonderaar van die lewe, gelowig maar nie bygelowig, lid van die mees dinamiese Afrikastam ooit, effe oorgretig maar nie ongeduldig, taaltrots maar nie puriteins nie en ’n softie in die aangesig van grootsheid, gediggies en melkkos. Wat ek weet, lê in die
Zille ‘n ‘dansende aap’
Die leier van die ANC-jeugliga, Julius Malema, het die opposisieleier Helen Zille met ‘n aap vergelyk. Sonder om haar direk by name te noem, het Malema die afgelope naweek in Polokwane gesê: “Het jy al ooit ‘n lelike vrou in ‘n blou rok soos ‘n aap gesien dans omdat sy stemme soek?” het die Sowetan
Skaliegasontginning sonder besoedeling?
Sedert Shell sy belangstelling in ‘n skaliegas eksplorasieprogram in die Karoo bekendgemaak het, neem die omvang en venyn van die anti-skaliegas veldtog daagliks toe. Belangrike instansies neem onwrikbare posissies teen skaliegas in deur bloot die populêre groen pers na te praat. Die voorgestelde ontginningspraktyke word as onvermydelik gevaarlik en onaanvaarbaar bestempel. Aangesien ‘n spanningslyn altyd
Geen belasting as dienste uitbly
Die Vryheidsfront Plus het gewaarsku dat die ANC uit ‘n klein minderheid Suid-Afrikaanse belastingbetalers se hand eet, maar dat hierdie minderheid toenemend voel dat hulle byna geen waarde vir hul geld terug ontvang nie. Die VF Plus het ook gesê dat die party se slagspreuk vir die munisipale verkiesing, “geen dienste, geen belastings”, fokus
Hoop vir Wendyhuisbewoners
Hoop het vir Wendyhuise inwoners van die Wesmoot opgevlam nadat vyf regters in die Appélhof oor ‘n soortgelyke saak waarin die Johannesburg-metroraad betrokke is, in die guns van die inwoners beslis het. Die Streekleier van die Vryheidsfront Plus in Pretoria, mnr Philip van Staden, het op die uitspraak vroeër die week in die Appélhof
FW erken ‘dit was ‘n groot fout’
Mnr. FW de Klerk, die voormalige president van Suid-Afrika, het erken dat hy “’n groot fout begaan het deur summier aan die ANC oor te gee. Ek en Roelf Meyer het onlangs met mekaar gepraat en hy was ook van mening dat ons aanvaarding van die Pretoria-minuut destyds ‘n ramp was.” Volgens De Klerk het
