“Die Vryheidsfront Plus gaan die Spesiale Ondersoek Eenheid (SOE) nader om ondersoek in te stel na die tenderprosedures wat gevolg is met die toekenning van die tender vir die bestuur van die Gauteng e-tolstelsel. Inligting wat die afgelope tyd in die media bekend gemaak is dui daarop dat verskye maatskappye, filiaalmaatskappye en individue wat aandeelhouers
Hollande wen Franse verkiesing
Francois Hollande het president Nicolas Sarkozy Sondag verslaan, die eerste Sosialisties verkose president van Frankryk sedert François Mitterrand. Hollande se veldtog was op ‘n meer inklusiewe Frankryk gemik, maar sy oorwinning sal ook gesien word as ‘n uitdaging aan die Duitse visie van ekonomiese soberheid as ‘n manier uit die eurokrisis. Sarkozy is die jongste
Zille vry na Vavi
Zwelinzima Vavi, hoof van Cosatu, het gesê die DA-leier Helen Zille het hom “lastig geval” om by haar party aan te sluit, het die Sunday Times berig. Vavi het aan die koerant gesê dat Zille aan hom by ‘n sokkerwedstryd gesê het: “Kan jy jou voorstel… ek en jy, die mag?” Vavi beweer Zille was
Transformasie is moontlik
In Suid-Afrika is die Afrikaner dood vir die grootste Afrikaanse koerant wat deur ‘n mediamonopolie in die hande van ‘n klein groepie verloopte Afrikaners, deesdae bekend as Afrikaanses, bedryf word. Net in Nederland sien mense nog kans vir die woord waar dit pryk op die kant van ‘n gebou: Afrikanerplein [Amsterdam] Oost. Maar daar woon
Christene die mees vervolgde groep ter wêreld
Die hoof van ‘n Kaliforniese evangeliese godsdiensvryheidsgroep het Donderdag verklaar dat die Christendom tans die mees vervolgde godsdiens op die aarde is gegrond op bewyse wat ingesamel is. Dr. Carl Möller het aan die Christian Post gesê stygende godsdienstige onverdraagsaamheid in die buiteland veroorsaak dat Christene die mees vervolgde groep in die wêreld is, “in
Afrikanerpolitiek – quo vadis?
Soms kry ‘n mens die indruk dat die buiteland Afrikaners in Suid-Afrika afgeskryf het. Trouens, partykeer lyk dit asof Afrikaners hulself afgeskryf het. Die Nasperskoerante ignoreer al lankal die politieke doen en late van Afrikaners, behalwe wanneer dit inpas by hul idee van “nasiebou” of soos in vandag se Rapport-berig met die opskrif “ANC vry
Zille wys haar styl – met oop bene
{jathumbnail off} Die voormalige Black Sash- en ANC-ondersteuner, Mev. Helen Zille, is waarskynlik die grootste Afrikanerleier van alle tye. Skoppensboer sê hier juis “leier” en nie “leidster” nie, want dié vrou se stem is diep genoeg dat sy gemaklik bariton in ‘n Verdi-opera sou kon sing. ‘n Hoër persentasie Afrikaners ondersteun mev. Zille as wat
Motlanthe-komitee gaan e-tol ondersoek
Die aankondiging deur Minister Collins Chabane dat die regering ‘n komitee bestaande uit kabinetministers onder leiding van adjunk-president Kgalema Motlanthe aangestel het om na alle aspekte van die Gauteng e-tolstelsel om te sien, is ‘n stap in die regte rigting. “Die regering moes van meet af so ‘n komitee gehad het wat verantwoordelik was vir
Nasperssensuur slaan weer toe!
‘n Jong liberale Naspers-joernaliste wat haar bewondering vir biskop Tutu hartstogtelik op Nuus24 se webblad uitgestort het, is kwaai deur lesers gelooi en een van haar Burger-kollegas wat haar te hulp gesnel het, het skoon verwilder van die blad weggevlug. Die kostelike gebeure op Nuus24 het begin toe ‘n Nuus24-joernaliste, Ilze Temmingh, in ‘n meningsartikel
Polisie is die oorsaak van misdaad
Volgens lt.genl. Mzwandile Petros, Gautengse polisiehoof, is polisie-, metropolisie- en veiligheidsbeamptes die hoofoorsaak van misdaadvoorvalle in Gauteng. Met 2 500 wapens per jaar en 288 000 patrone wat gesteel word, kan ‘n burgeroorlog gevoer word. Die patrone word by die polisie se vuurwapenopleidingskole in Gauteng gesteel. Ten spyte van die interne ondersoek deur die polisie
